Hoofstuk 16

24 1 0
                                    

DAYNE

Deur Jay

Hoofstuk 16

Dayne hardloop vir Josh in wat besig is om vinnig uit die hospitaal te loop toe die klas uit kom.

“My bruuu!”

Josh maak lyk asof hy nie hoor nie.

Vir die tweede keer roep Dayne hom , en dit staan hy mooi stil by die hospital se uitgang.

“Wat?”

“My bru ek is jammer, rerig .”

“Kom ek wys jou hoe jammer ek is.” Josh gee vir Dayne een hou op sy mond, met sy veis.

Dayne hou sy mond “My bru wat maak jy?”
Dayne is baie kalm.

“O jy soek nog?”

En nes Josh die tweede hou wil insit vang Dayne sy veis.
En gee hom so twee van die beste veis houe in sy mag dat hy dadelik neersak en soos hy neer sak wil Dayne hom nog skop maar die security guards het hulle gewaar en dadelik die baklei gestop.

“Ek sê los my !! Los my man!!” kerm Josh toe een van die security guards hom vas hou en probeer uit vat by die deur.

Dit was nie eers nodig vir die security om vir Dayne vas te vat nie want hy was baie kalm.

“Meneer verlaat asseblief die gebou voordat ons die owerhede  bel.”
Maak die een Secirity guard aan Dayne duidelik.

Hy  het net sy sak opgetel en maar uit die hospitaal geloop.
Hy hou nogsteeds sy mond want dit is kak seer. Gelukkig bloei dit nie.

Hy stuur dan vir Cole ‘n boodkap om uit te vind kan hy maar in die kar gaan sit tot sy volgende klas.
Cole laat weet hom dan dat dit reg is en dat die sleutel by hom moet kry.

Eerste ding wat Cole agter gekom het is Dayne se mond wat hy hou.
“Wat makeer jy nou weer?”

Dayne dink vinnig aan ‘n leeun “Tand pyn my bru”
“O jy moet dan liewer woonstel toe gaan.”
“Nee is nie nodig nie.”
“As jy so sê hier is die sleutel.”

Hy vat dan die sleutel by Cole en is weg na die kar toe.

Hy kan nie glo sy bra het hom geslaan en dit net oor ‘n klein ou stry wat hulle gehad  het.  “Is hy regtig my bra?” vra hy homself af.

Hy stel dan sy foon se alarm want hy wil ‘n nap vang en wil nie klas mis nie.
Hy het vir 2 ure in die kar gesit en slaap en uiteindelik gaan sy alarm net betyds af hy stuur toe vir Cole ‘n boodskap om die sleutel te kom kry.

*****
Prof Lara glimlag eintlik baie breed toe sy vir Dayne gewaar.

En hy  is nie juis excited om vir haar te sien of om in haar teenwoordigheid te wees nie. Maar hy het nie ‘n keuse nie.
Hy gaan sit op hy en Josh se gewone plek. Josh kom die klas binne.
Dayne weet nie moet hy opstaan of net daar bly sit, hy besluit dan om net daar te sit. En Josh kom sit langs hom.
“Bra Day ek is Jammer.” Fluister hy.

“Ek ook bra. Is ons nou good?” Dayne steek sy linker hand uit vir ‘n handshake.

“All is good bra” hy vat Dayne se hand om aan te dui dat alles nou nxa is.

“My bru ek moet sê die sagte hand pot mos kliphard, my wind was uit soos ;n kers” Maak Josh weer ‘n grap.

Dayne probeer om nie hard te lag die klas het nog nie begin Prof Lara staan voor in die klas en wag vir dit om vol te raak.

Dit is ironies hoe die twee een oomblik baklei en die ander oomblik maak hulle weer vrede.

“My bru jy het my kwaai onverwags gevang. My mond is nou nog seer.”

“Jammer bra joh ek is kwaai high soos ek nou hier sit.”

“Nai my broe en jy raak high sonder my? Geen wonder jy is haas maal..”

Josh wou nog vir Dayne terug antwoord maarProf Lara het die klas stil gemaak en begin met haar les.
Dayne kyk amper die heeltyd net in sy boek, hy kyk nie eenkeer op of maak oog kontak met haar nie.
Hy voel nogsteeds walglik dat hy saam met haar geslaap het.

Die dag het vinnig geloop en Dayne bevind hom alweer in die staduim sit en wag vir Cole wat besig is met opwarmings oefeninge.

Dayne is op whatsapp en skierlik kom daar ‘n boodkskap van Katy deur.

(K)- Dayne ek het nog nie tyd gekry om afdrukke van die notas te maak nie maar sal voor donderdag en dan sal jy op vrydag dit kry.

(D)- Geen probleem nie Kat.

(K) – ons maak darem verwikkelinge glads “kat” ek kan nog die eerste keer onthou toe jy my dit noem ons was in die moment agter in die seuns toilet op valentines dag 2015, en dit is hoe ons , ons gogga create het.

(D) – Dit was auto correct. Dit bedoel niks nie. Ek het daai dag uit my geheeu uitgewis, ek stel voor jy doen dieselfde.

(K) – Relax . suurknol. Jy weet net hoe om ‘n perfekte oomblik te bederf.

(D) – verwag jy ek moet hier sit en remince oor die ou dae? Ons is groot en wat ons gehad het is lankal verby. Ek is jammer ek was nie daar toe jy my nodig gehad het nie, ek is rerig jammer.

Katy voel skuldig vir ‘n oomblik want hy vra dan tog verskoning.  Dan type sy weer.

(K) – Dayne ek vergewe jou, rerig.

Dayne het nie eers terug reply nie, hy voel net ‘n las van sy skouer af, dus asof hy net dit wou hoor van Katy af.

Word vervolg

Het sy hom rerig vergewe? Of gaan sy nog voort gaan met sy en haar Ma se plan ?   Die week gaan klein bietjie vol drama wees.
Hoekom dink julle Josh is so vinnig om verskoning te vra?

DAYNEWhere stories live. Discover now