Hoofstuk 28

14 1 0
                                    

DAYNE
Deur Jay
Hoofstuk 28

Dayne se verhoor het amptelik begin .
Die hof was vol en almal soos in almal was daar selfs Josh en Cole. Die slange Katy en Erin was ook by die verhoor want Katy moes getuig.
Van Vuuren was Dayne se prokureur dwaars deur die verhoor en hy het sy beste probeer om Dayne se onskuld te bewys. Maar op die einde van die dag was hy skuldig bevind en het ‘n tronkstraf van 7 jaar in die tronk gekry alle faktore was in ag geneem selfs hulle verlede die aborsie maar steeds is hy skuldig bevind.

Josh en Cole was baie teleurgesteld . Prof Lara het nie eers die verhoor bygewoon nie nog onsteld omdat Dayne haar gedreig het, maar sy het darem die prokureur se kostes gedek.

Vir Dayne het dit gevoel asof sy hele lewe besig is om in mekaar te val, toe die judge hom skuldig bevind het hy net daar neer gesak in trane. En hy het net agter toe gekyk om Katy se reaksie te sien, maar sy was kalm en het geen emosie getoon.

Hy het net herhaaldelik gepleit dat hy onskuldig is maar hy is dan in handboeie verwyder uit die hof.
Dit beteken dat hy geskors ook is by die universiteit.
******

“Wat doen ons om ons victory te celebrate?” Het Erin onderlags vir Katy gevra wat se oë die heeltyd op Dayne wat plei dat hy onskuldig is.

“Ma kan ek net vanaand aleen wees. Ek voel nie reg oor die hele storie nie, Dayne verdien dit nie”
Sy begin second thoughts kry oor die hele plan, maar die heks wat haar Ma is fluister sy in katy se oor “Ruk jou reg Katy of ek sal sorg dat jy môreoggend in boek word by die naaste maal huis.”

Katy wil nie terug gaan nie en sy weet as Erin iets se doen sy dit sonder om te dink.
“Okaaay Ma ons kan seker gaan celebrate.” Verander Katy vinnig net om nie terug maal huis toe te gaan nie.

“So praat mens Dogter van my.”
So staan hulle op en loop uit by die hof. Buite staan daar joernaliste en elkeen wil net weet hoe Katy voel nou dat justice geskiet het. En sy wil nie ‘n onderhoud doen nie maar Erin druk op en dus gaan staan Katy voor een van die joernaliste.

“Wel ek kan nie se ek is bly nie, ons twee het ‘n history maar wat hy gedoen het was wreed, geen meisie dit maak nie sak hoe lank julle date of julle nou getroud is nie forced sex is steeds rape hy het dit teen my wil gedoen.”

En dus vra die joernalis haar wat sy uit die situasie geleer het en hoe sy met dit deal en hoe sy voorentoe ander gaan help.

“Ek het nie hulp gaan soek nie ek weet baie mense gaan na ‘n sielkundige toe in sulke situasie, maar ek het net my Mammie se ondersteunig nodig gehad om met hierdie nagmerrie te deal, ek mean wie sou dink iemand wat jy vertrou kan jou so seer maak. En om terug te kom na jou ander vraag ek het geleer om nie maklik mense weer te kan vertrou nie, die lewe is ‘n wrede plek. Die planne vir die toekoms is om ‘n stem te wees vir ander slaggoffers.”

Erin het Katy aan haar hand gevat en hulle twee is na haar kar toe.
Wat hulle in klim maak Erin ‘n helse geluid, een van blydskap. “Yeeees!! Ek het jou gesê liewe Kat ons plan gaan werk arme Dayne moet nou 7 jaar tronk toe gaan ‘n volle 7 jaar!!1 niemand mors met my prinses en dink hulle kan daarmee weg kom, ek hoop hy en sy Daddy gaan mekaar se company geniet in die joekie, want soos ek hoor gaan  die Pa ook grootvlei toe.”

“Is Ma nou klaar? Weet ek is fed up! Ek was cool met alles maar na Dayne se Ma vermoor is, het ek net sleg gevoel dit is nie hoe ‘n mens ander behandel nie Erin!”
Katy het begin frustreer raak en het op Erin begin skreeu.

“Kat, bedaar ons is nou by jou woonstel dan kan jy jou bipolar medikasie drink.”

“Ek is nie donners wil siek nie, Ma moet op daai vokken medikasie kom!!! Dit is en was nog altyd Ma met die vokken kop probleem, Ma is so maal soos ‘n haas en ek besef nou dat Ma die een is wat my gedryf het na ‘n inrigting , nie die aborsie nie.”

Erin is cool en calm sy bestuur na katy se flat sy praat nie ‘n woord nie.
En toe hulle parkeer het voor die woonstel kyk sy eers of daar mense rond om is. Sy sluit dan die deur van die motor en gryp haar handsak wat op die agterste stoel lê.

“Wat op aarde doen Ma, Iemand help! Iemand help!”
Begin katy te skreeu.
Haar Ma het ‘n naald uit gehaal met verdowings medikasie in  en sy het vir Katy wat besig was om te skop en trap in gespyt dit was skaar 2 sekondes toe is Katy uit soos ‘n kers.

“Mamma is Jammer maar , sy moes dit doen vir jou eie bes wil my kind. Sy sluit dan die deur oop loop tot by Katy se kant maar maak eers die agter deur oop van die kar en sy neem vir Katy en plaas haar op die agterste seat.
Sy maak vinnig die deur toe en kyk Katy se woonstel sleutels in haar handsak en vinnig is sy op met die trappe om Katy se klere te gaan pak. Rovida is nie daar nie sy is by haar klasse.
En soos blits kom Erin met twee groot tasse die trappe af.
Word vervolg.

DAYNEWhere stories live. Discover now