Hoofstuk 34

13 1 0
                                    

DAYNE
Hoofstuk 34

Josh lê op die vloer is net bloed wat loop hy is in sy mag geskiet.
Erin is uit asem sy het haar op die vloer neer gegooi 
“Help hom asseblief aunty! Help hom net bel die ambulans” Smeek Cole wat steeds aan ‘n stoel vas gemaak is.

“Shut up tjy! Jy is volgende.”

Die sweat druppels tap van Erin se gesig af. 
“Ek sou jou nie skiet Jooshua!! Moet nie dood haal TOG NET ASEM!”

Sy besef nou eers die erins van die saak toe sy sien Josh le en bloei hy is nie dood nie maar hy verloor baie bloed.

“Joshua! TANNIE IS JAMME!”

“Vok aunty Bel die ambulans jirrri hy vrek!!” Dit is die eerste keer wat Cole ook hard praat en kwaad raak.

Sy staan dan op en rug die gun na Cole se voete toe en dus skiet sy laat die bloed spat. 
“Ek het jou mos gesê jy moet jou bek hou.”

“EINA! EINA! “ Cole kreun behoorlik van die pyn.

“Shut up vokken as jy wee jou bek rek dan skiet ek dwaars deur jou hart!”
Cole mompel soos hy kreun van pyn want hy kan nie geraas maak nie.

Josh hou sy twee hande oor sy wond , maar dit help niks nie, die bloed loop kwaai en soos blits is hy uit soos ‘n kers.

ERIN staan voor Josh baie geskrik “Is hy nou dood?” 
Cole praat niks nie hy kerm aaneen oor sy toon wat geskiet is.

*****

Katy het vir paar minute gesukkel tot sy met ‘n plan op gekom het sy haarself in die stoel om gegooi sodat dit kan ‘n geluid maak. En nes sy hoop dat haar stiefpa die geluid hoor sluit hy dadelik die basement van die buite kant oop.

“My ander goed het ek hier binne gestoor Seun sit aan die lig, ek wonder wat stink so hier binne.”

Erin het skoon vergeet dat haar Ex boyfriend Redwaan sy ander goed vandag kom haal aangesien hulle opgebreuk het.

Soos sy seun die lig aansit gevaar hy dadelik vir Katy.

“Wat op aarde!” hy hardloop en sit die stoel met katy dadelik regop.

Hy haal dan die kous uit haar mond.

“Maak my los voor sy kom, en vat my dadelik polisie stasie toe asseblief!” Praat Katy baie vinnig en hastg.

Redwaan doen soos Katy sê en maak haar dadelik los. 
“Verduidelik my wat hier aan gaan.” Wil hy weet die oomblik toe hy haar los maak en sy staan.

“Kom, ek sal in die kar verduidelik, maak vinnig sy is ‘n gevaar.”

“Ek wil mos maar sê jou Ma se dak raas!”

“Dit is nie nou die tyd nie oom Redwaan, ons moet weg kom” Katy gryp die oom aan sy hand die drie is uit by die basement. Die vars lug gee weer vir Katy lewe al is sy honger al is sy dors sy moet nou net by die naaste polisiestasie uit kom, voor haar Ma nog skade doen.

Sy leun vinnig haar stiefbroer se foon om vir joshua te bel maar die foon gaan net voicemail toe.

“Asseblief tel op Josh, liefie asseblief tel op!”

Sy stress toe sy sien Josh tel nie op nie, sy kan dadelik aan haar voel iets is verkeerd.

“Is daar ‘n gemeenskap verandering ?” vra sy haar stiefpa.

“Nie wat ek van weet nie”

“Nou waarheen kan die heks wees???”

“Dit vir my gelyk sy ry uit .”

Katy sit en dink maar niks kom op nie waarheen haar Ma kan wees nie. Redwaan het haar by die polisie stasie afgelewer sy het ‘n verklaring afgelê.

******
Dayne was sommer net daar in die tronk van ‘n tronk dokter gehelp. En tiger is dadelik verwyder van die sel af. Dit het gekos want hy was baie violent toe die bewaardes op dag gellukig is Derek nog in een stuk is net Dayne wat ‘n steek wond het maar dit is nie so erg nie.

Bobo en derek was aleen in die sel.

“My toppie jy moet verskoning vra by Dayne ‘n outie se Ma beteken die werêld vir hulle. Wat jy gedoen het was nie reg nie. “ Met dit gesê haal Bobo die bybel onder sy bed uit om vir derek wat sy gesig in sy hande hou die woord van die Here te gee.

“Die Here laaiks nie mense soos ek nie!” maak Derek sy stem dik.

“Dit is waar jy verkeerd is God is vir almal selfs die wat sondig”

“Maar ek het my kinders van hul Ma beroof ek is ‘n duiwel, en kyk my laaitie het my nog beskerm teen daai gemors”

“Hoekom hy jou beskerm het is, jy bly sy Pa ongeag die seer wat jy veroorsaak het, end it my bru moet laat jou oop gaan. Jy kan nie die verlede verander nie, maar jy kan nou besluit watter tipe Pa jy vir hule gaan wees van die dag af. “

“Ek sal nooit die Pa wees wat hulle graag wou hê ek spandeer my hele lewe in die tronk.”

“Steeds as Dayne nou inkom vra verkoning dit sal nie sy Ma terug bring nie maar wys hom, jy is rerigtig jammer”

“Weer waar. Wat doen iemand soos jy in die tronk?”

“Ek het baie foute in my lewe gemaak , maar ek nie laat dit my verhouding met my mense en God negatief beinvloed nie. vra net verskoning en kom tot bekering en ek belowe jou jy gaan sien hoe verander jou lewe.”

Derek sit en luister aandagtig na Bobo se wyse woorde.

Word vervolg.

DAYNETahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon