Hoofstuk 6

36 2 0
                                    

DAYNE

Deur Jay

Hoofstuk 6

“Ek kom nie deur by Dayne nie!!”  katy is in haar kamer op die foon sy klink baie histeries.

“Kat !! just hang in there. Ons plan sal werk wees jy net geduldig. Jy weet Dayne kon jou nog nooit weerstaan nie. Hy sal een of ander tyd in gee. En dan my liewe mens het ons hom waar ons hom wil hê.”
Verseker die persoon aan die ander kant van die foon vir Katy.

“Hoekom doen ons dit nou weer?” Katy wil hê die persoon aan die ander kant moet haar net weer herinder so dat sy weer vol stoom  die plan kan voorentoe sit.

“Ons doen dit vir jou wat 7 maande in ‘n sigiatriese hospitaal was omdat Dayne nie man genoeg was nie hy het jou gedwing om ‘n  aborsie te maak, onthou die slaaplose nagte. Hoe jy jou kop verloor het want al wat jy wou hê was julle baba.”

“Maar…. Ma dit was my besluit ook.”

“Katy ruk jou reg! nou is nie die tyd om swak te raak “

Katy sit en sig en dan antwoord sy  “ okaaay ek sal dit doen. Goodbye then!”

Sy gaan sit voor die spieel met ‘n bose uitdrukking op haar gesig en dan praat sy met haarself.

“Dayne Matthews your days are numbered! So lank ek nog lewe sal ek jou lewe hel maak.” En dan begin sy te lag soos ‘n heks.

Haar roomie het dadelik ingehardloop om te kom kyk of sy alright is.

“Vrek laat jy ek so groot skrik Rovida!! Mens klop!!”
Sê sy met soveel haat en woede in haar stem.
Rovida staan daar geskrik want dit kom vir haar voor dat Katy haar wil leed aan doen.

“Wag katy! You made noises so I came running.”
Sy is engels maar praat so bietjie Afrikaans en verstaan dit.

“You shouldn’t be rolling up on me like this girl! I could’ve hurt YOU!!”
Probeer katy in ‘n vriendelike maar tog sarkatiese manier sê.

“You shouldn’t be making sounds like that. You sure did sound like a cat who is busy drowning” probeer Rovida ‘n grap te maak om die tensie in die kamer te verlig.

“Okay now Ro… you can leave my room I have things to do.”

En so is Rovida uit by die kamer en  Katy haal haar beursie uit en lê op die bed voor in die beursie is ‘n photo van sy en Dayne.

Sy vryf haar wys vinger oor die photo.
“As dinge maar net anders was! ‘n Mini ons! Ons was magic!”

Een traan verlaat haar linker oog.

“’N liefde soos ons sin. Al wat ek wou hê was jy! En nou gaan jy betaal.”

Katy is een oomblik normal en die volgende oomblik is sy ‘n heel ander mens dit is asof iets oor vat en haar beheer.

*******
 
Dayne en Cole was besig om in die sit kamer te sit en video games speel. Na vandag het Dayne net ‘n bietjie nodig om te ontspan.

Dit was ‘n lang dag met die dat hy ‘n toets geskryf het  wat hy nie  juis voorbereid voor was nie.

Hy dink dan weer aan vanoggend die dagga wat hom laat voel het asof hy op cloud nine was. En hy wil nog brag by Cole oor dit maar dan val dit hom by Cole is totally teen rook.
Dan kom die gedagte van Katy weer sy is die rede waarom hy net wil high wees. Die verlede klop skierlik aan sy deur soos ‘n vrees bevange mens. Hierdie keer kan hy nie weghardloop nie.

“Hoekom is jy weer so diep in gedagte?”
Vra Cole toe hy die video speletjie wat hulle  besig was om te speel vir die vyfde keer wen.

“Niks nie my bru. Jy weet ek laat jy maar net wen omdat jy altyd verloor.”

Lieg Dayne sonder om sy oë te knip.

“Ek ken jou nou al vir 2 of 3 jaar en ek kan sien wanneer daar fout is!”

“Heey man! Hou op karing!”
Ruk Dayne hom op en gaan na sy kamer.

‘n verbasende Cole het daar gesit sonder ‘n woord. Hy het nog nooit hierdie kant van Dayne gesien nie. Nou weet hy dat daar defnitief iets groot fout is maar hy belowe homself dat hy nie gaan inmeng nie.

Dayne het besef dat wat hy so pas  gedoen het verkeerd was maar hy kan ook nie Cole sê nuuskrigheid vat nie. Hy weet Cole bedoel goed en gee om. Maar as hy moet weet van sy verlede sal hy nooit weer die selfde respek vir hom het nie.

Word vervolg.

DAYNEWhere stories live. Discover now