Hoofstuk 18

136 5 2
                                    

Katherine tel haar tree na die slaapkamer waar Jaco le en boek lees. Sy gee n groot glimlag toe hy sy boek neer sit en haar n glimlag stuur.

"Lees jy nog boek?" Wil sy weet.

"Nie meer nie." Beantwoord hy en sit regop.

"Good." Glimlag sy en stap nader aan die bed. "I don't see forward to a bedtime story."

"Hey..." Waarsku hy haar laggend.

"Ja toe. Ek is ook lief vir jou." Giggel sy en klim in die bed in. "Het jy onthou om die deure te sluit?"

"Ja." Beantwoord hy en le terug met sy hand skywend na hare. "Het jy onthou om die bure te waarsku?"

Sy gee n harde giggel toe hy aksie neem. Hy gryp haar heupe en gaan le op haar en kyk met n glimlag af na haar pragtige gesiggie.

"Ek is lief vir jou Katherine Lombard." Fluister hy saggies en gee haar n soen op die lippe. Sy vou haar arms om sy nek en klou styf vas aan hom vas. Haar lippe maak dit gemaklik vir Jaco om syne op te laat rus.

***
Katherine sit in die dokter se kamer saam met Jaco wat haar hand vas hou.

"Goeie nuus of slegte nuus?" Vra die dokter en gaan sit voor hulle nadat hy die resultate neer gesit het op die tafel.

"Slegte nuus eerste." Reageer Jaco en kyk bekommerd na Katherine wat n bietjie ongemaklik daar sit.

"Katherine, jou liggaam is nog stadig besig om jou nuwe hart te aanvaar. Dis n goeie teken maar die feit dat daar nou meer druk op jou liggaam gaan wees, gaan daar n paar nagevolge wees." Vertel die dokter en gee n klein glimlag. "Hopelik sal dinge verloop soos gewens."

"En die goeie nuus?"

"Katherine is swanger." Glimlag die dokter. Jaco gee Katherine n verrassende glimlag. Sy kyk na Jaco en begin lag met trane in haar oe. "Sy gaan more vir ongeveer n ses weke gaan."

"Dis so goed." Lag Katherine en gee Jaco n soen op die lippe. Albei kyk weer na die dokter wat lag en voorentoe sit.

"Op veertien weke sal ons kan sien wat die geslag is." Vertel die dokter en staan op van sy sitplek af.

***
"Ek en jou pa het groot nuus." Glimlag Katherine en gaan sit op die bank langs Jaco besig om n video call met Caitlyn te maak.

"Ja?" Vra Caitlyn giggelend waar sy eenkant staan in n hotel kamer.

"Ja. Wanneer kom jy terug?" Vra Jaco en rus sy hand hoog op Katherine se bo been.

"Ek weet nie. Dewald hou vir my n verrassing in. Ek weet net nog nie wat nie." Glimlag Caitlyn en gee n giggel. "Maar vertel my die goeie nuus."

"You are becoming groot sus." Glimlag Katherine breud. Caitlyn begin lag van opgewondenheid.

"Dis so awesome!" Lag Caitlyn. "Ek sal graag gou wil huis toe kom maar ek wil nie waker gehou word in die aande nie."

"Ons sal vir jou n woonstel opslaan agter in die jaard." Stel Jaco voor en hou sy ander arm om Katherine se skouer.

"Ag dankie dit sal nice wees." Glimlag Caitlyn opgewondend en gee n mooi glimlag. "Ek is regtig bly vir julle twee."

"Ons is ook lief vir jou." Giggel Katherine en raak aan haar maagie.

"Praat van, ma klink anders."

"Dan moet jy huis toe kom sodat ons kan opvang."

"Ek het geweet julle verlang na my." Sy gee n lag en kyk op voordat sy weer na hulle kyk. "Ek sal julle weer sien. Lekker slaap."

"Jy ook." Glimlag hulle terug en sit die foon neer. Katherine kyk met n trotse glimlag na Jaco voor sy hom nog n soen gee en n drukkie. Iets pla haar. Iets, maar soos wat?

Die meisie met die stemOnde as histórias ganham vida. Descobre agora