Hoofstuk 7

124 5 0
                                    

"She stood up for herself." Glimlag Katherine trots waar sy staan in die kombuis voor Jaco wat haar n glimlag gegee het. "Although she cried afterwards. That's not the type of person she is."

"Ek kan so glo. Eks trots as sy dit gedoen het." Reageer Jaco en som haar gesig op.

Katherine kyk af en weg van hom met trane in haar oe.

"She...Bianca mentioned our divorce and...she mentioned Caitlyn wishing we'd be together again." Voeg Katherine by en kyk na hom wat vloer toe kyk. "Infront of the whole school. She must've felt so embarrassed."

"Wel, ek moet erken, dit is nogals n slegte gevoel om vir mense te se oor dag wat ek geskei is met jou." Erken hy en gee n snaakse gesiguitdrukking. Katherine lag maarnet en skud haar kop. "Is sy in haar kamer?"

"Ja, jy kan na haar gaan if you want to." Beantwoord Katherine.

Jaco klop liggies aan Caitlyn se kamerdeur voordat hy in gaan. Caitlyn sit op haar bed besig om haar toonnaels te kleur.

Hy gaan sit op die einde van haar bed en kyk na wat sy doen.

"Intereseer iets jou?" Vra Caitlyn en kyk op na haar pa.

"Nee, ek het altyd toe ek en jou ma nog saam was, haar toonnaels vir haar gedoen." Beantwoord Jaco met n klein gelag. "Het jy al ooit gewonder hoekom ek en jou ma geskei het?"

"Dit het niks met my te doen nie." Beantwoord Caitlyn en maak die naellak toe. "Ek is eintlik te bang om te vra."

"Jou ma is gebore met n slegte hart, my kind. Ek wou my hart aan haar skenk maar toe... Sy wou nie. En om te keer dat ek weer so voorstelling maak, eindig dinge tessun ons. Sy het baie gehad om deur te werk. Sy kon nie eintlik kinders he nie, maar toe ons eers uitvind sys swanger toe gaan sy na verskillende dokters toe om seker te maak." Lag Jaco die laaste deel uit. "Jy was n geskenk vir ons. Jou ma was eintlik gelukkig om te oorleef na sy geboorte gegee het aan jou."

"Hoe het julle ontmoet?" Vra Caitlyn vir die interesantheidshawe.

"Ek het nuut begin onderwys by daai einste skool. Toe kom sy daar aan. Britse engels. Sy is n engelse onderwyser. Haar aksent, haar persoonlikheid, haar alles het my van my boot af geruk. Ek het dadelik, dadelik verlief geraak op haar. Ek het tot besluit om haar private lesse te gee vir afrikaans. Sys n harts begeerte."

"So mooi vrou met so baie agter haar rug." Voeg Caitlyn by soos n trotse dogter. "Ek dink nie sy wou regtig...skei nie. Sy het dit gedoen omdat sy pa lief het. If you love someone, you have to let them go. Soos ek verstaan, wil sy nie he pa moet oor haar treur as haar hart stop nie."

"Caitlyn, jy is slim." Komplimenteer hy haar. "Nes jou ma. Jy moet dit nooit vergeet nie."

Caitlyn gee n effense glimlag met n sug.

"Ek is bang dat sy alleen gaan wees as ek weg gaan universiteit toe."

Jaco kyk na haar en skud sy hoof van kant ma kant.

"Sy gaan nie wees nie. Ek gaan jou ma terug wen. Merk my woorde."

Caitlyn gee n giggel. Diep binne haar hoop sy hy kry dit reg. Maar op n manier sukkel sy om hom te glo. As hy haar ma dan terug wil he, hoekom het hy nie lank al probeer nie?

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now