Hoofstuk 10

104 4 0
                                    

Katherine word waker en met die slag wat sy om haar kyk besef sy dat sy alleen is en Caitlyn nog vas aan die slaap is langs haar warm liggaam.

"Just a dream." Mompel sy vir haarself en staan op. Sy kom in die kombuis en kyk reguit in Jaco wat daar staan. Ongelukkig en woedend gooi hy sy foon op die toonbank. "Probleme?"

"Hulle het in gebreuk by die skool gestir aand net nadat ons weg was." Beantwoord Jaco en stap na haar toe wat geskok daar staan. "Een van die werkers het my heeltyd probeer bel gestir aand maar ek het my foon af gesit om nie gepla te word nie."

"I knew something was wrong." Het Katherine in spyt haar kop gegryp met trane in haar oe. "I could've..."

"Kath, dis oukei." Hy raak liggies aan haar wang en besef dat sy binnekort gaan begin panick.

"No it's not okay!" Huil sy uit.

Hy gryp haar by haar wange en plak sy lippe op hare om haar aandag te trek.

"Ag aseblief, kry n kamer."

Hulle stop en kyk dadelik na Caitlyn wat ingestap gekom het.

"Is dit hoe jy jou ouers groet?" Vra Jaco met n reisende wembrou.

"As jy jou ouers so sien staan en vry, ja." Beantwoord Caitlyn en maak die yskas oop. "Gewoontlik is dit die tienders wat so moet staan en vry en nie die ouers nie."

"Oh please." Rol Caitlyn haar oe en haal n boks melk uit. "Is julle nie nou al te oud om aan sulke dingetjies vas te klou nie?"

"En is jy nie te jonk om jou aan sulke goed te steur nie?" Wil Jaco tergend weet soos hy speel-speel aan Katherine se boud raak. Sy spring weg en gee hom n ligte hou op die bors.

"Behave." Waarsku sy hom. Hy gee haar n klap soen op die mond en kyk weer na Caitlyn wat nie n lag kon keer nie. Katherine gryp haar mond dadelik in skok en gee haar dogter n skuldige kyk.

"So gaan julle weer probeer?" Vra Caitlyn vir die interesantheidshawe.

Jaco kyk na Katherine wat terselfde tyd na hom kyk.

Sonder om twee keer te dink gryp Jaco haar om die lyf, tip her soos n bruid en plak sy lippe op hare dat dit lyk soos the sailor kissing women prentjie.

"Ek vat dit as n ja." Hoor hulle vir Caitlyn wat haar aandag van hulle af haal en vir haar pap begin maak. "Julle twee is so disturbing."

Jaco laat Katherine regop staan wat geskok en uit asem nogal heel ongemaklik probeer normaal aangaan.

"I'll be right back." Se Katherine en wys haar finger na haar kamer.

"Moet ek jou kom help met iets?" Vra Jaco tergend.

"Nee eks fine." Beantwoord sy.

Jaco hardloop agter haar en blaf soos n hond wat veroorsaak dat sy vinniger op hardloop na haar kamer.

Hy lag soos hy weer in die kombuis in kom en in n laggende Caitlyn vas kyk.

"Aseblief moet net nie die bed breuk nie." Smeek Caitlyn en vat haar bakkie pap.

"Belowe niks." Reageer Jaco tergend en haal n glas uit die kas uit om vir hom melk in te gooi. "Ek wonder nogals of die mure dit sal kan hou."

"Paaaaa." Laat Caitlyn haarself naar klink. "Nou is my hele eetlus gespoil."

Caitlyn loop uit die kombuis met haar bakkie pap. Jaco gee n lag vol wraak.

"Dis net my manier om n tiener stil te maak!" Roep hy uit.

"Whatever!" Reageer sy.

Hy kyk na sy foon wat begin lui en gee n sug soos hy dit optel, antwoord en uit die kombuis uit stap.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now