Hoofstuk 3

169 5 0
                                    

"There's glue om her skirt." Lig Katherine Jaco in. Hulle albei staan in haar kombuis besig met die groot gesprek.

"Darem nie kougom nie." Vind Jaco die positiewe kenmerk. Hy gee n sug en kyk na Katherine. "Ek is regtig jammer. As ek geweet het..."

"Dis oraait." Keer sy hom en gee n glimlag. "Atleast we know now."

"Wat het die dokter toe gese?" Wil Jaco weet. Katherine haal diep asem en kyk net weg.

"Ek moet gaan vir n sonar." Beantwoord Katherine en kyk op na die dak met trane in haar oe. "Why should these things happen to us now?"

"Wanneer moet jy gaan?" Wil Jaco weet.

"Friday." Beantwoord Katherine en kyk na Caitlyn wat ingestap kom.

"Wat gebeur Vrydag?" Wil sy greutig weet.

"An important meeting." Beantwoord Katherine en kyk na Jaco wat haar n vreemde kyk gegee het.

Caitlyn loop af in die gang verby The Cats wat een kant gestaan het en haar n vuil kyk gegee het.

"N Singende meisie?"

Sy stop en kyk na Dewald wat in n gesprek was met sy vriende.

"Sy is nie net n meisie nie. Haar stem is net...dis...soos n engel s'n. Ek nodig julle hulp manne."

Caitlyn skrik haarself boeglam toe sy n hand op haar skouer voel. Sy draai om en kyk in haar ma vas.

"Hallo stranger."

Die twee neem hulle sitplekke in die lee klas. Katherine lyk ernstig. Waaroor dan? Is sy dalk van plan om haar dogter te vertel.

"Love, if I die today, would you be able to stay with your dad?" Wil Katherine graag weet. Sy moet weet.

"Is alles oraait?" Vra Caitlyn bekommerd. "Mamma praat met my aseblief. Wat gaan aan?"

"Niks nie my kind." Glimlag Katherine en rus haar hand op haar dogter s'n. "It's something I have to work through myself."

"Maar mamma weet ma kan my enige iets vertel."

Caitlyn lyk ernstig, half verlore maar ernstig.

"I...I'm not going on a meeting Fryday. Ek moet n sonar kry." Vertel Katherine met trane in haar oe en raak liggies aan haar bors.

Caitlyn trek haar asem geskok in.

"Wat probeer ma se?" Vra sy met trane in haar oe.

"I don't want to make it a bad day for you..." probeer Katherine keer. Sy staan op van haar stoel af selfde as Caitlyn.

"Mamma moet dit nie aan my doen nie." Se Caitlyn voor sy begin huil. "Mamma kan nie! Mamma mag nie."

"Dit gaan oraait wees." Probeer Katherine haar troos. "I will find out Friday what's wrong."

"Wat van as dit ernstig is?" Huil Caitlyn en gryp haar ma om die lyf. Sy grawe haar gesig in haar ma se nek en voel hoe Katherine haar hande oor haar hare vryf. "Ek kan mamma nie nou verloor nie. Aseblief se my dis n nagmerrie."

"I'll never forget her face." Snik Katherine waar sy voor Jaco se lessenaar sit. Kantoor deur is toe. Elkeen verdien maar hulle privaatheid. "She looked so lost."

"Sy was geskok."

"She was devastated."

Katherine kyk direk op na Jaco wat na haar staar asof sy n portret is.

"Jy het dit die eerste keer deur gemaak, jy kan weer."

"What if I don't?" Vra Katherine frustreer en staan op. Sy loop na die venster en kyk uit dit uit soos sy haar finger naels byt. "I've got a lot of what if's running around my head and all you can do is tell me that I can do it again because I did it once."

"Kath, Ek probeer jou positief hou." Reageer Jaco en staan op van sy sitplek.

"Just stop trying!" Skree sy op hom. Sys geiereteerd. Maar eintlik voel sy net kwaad. Sy voel vas bedruk deur die geboelie van haar dogter, die hartsake en wat nog brand tussen haar en Jaco. Maar is daar dan n flametjie tessun hulle. "I don't need your support! Okay! I just need...I need someone to rely on. I need you! Not your words."

"Ek is hier vir jou." Jaco hou sy arms oop. Verwag hy n drukkie of surrender hy maarnet?

"Yes you are. But in reality, there's a long distance between us." Se Katherine en kyk af. Daar is n knop in haar keel en trane in haar oe. "Just be there for our daughter okay. I need you to be there for her every step of the way while I try to fight this."

"Kath, jy voel...vas gedruk. Ek verstaan. Jy huil jouself elke aand aan die slaap. Jy is bekommerd dat jy nie die volgende oggend sal waker word nie. Maar Kath, jy was nooit lewendig as jy nog nooit gelewe het nie." Kon daar nie elke dag so man wees wat die woorde het waarvoor n vrou soek nie? "Los jou probleme en gaan bed toe met n glimlag. Solank as wat jy mense het wat jou lief het, het jy n rede om bekommerd te wees oor of jy die volgende oggend waker gaan word of nie. Caitlyn is lief vir jou want jy is haar ma. Ek, Katherine, is lief vir jou. Nie omdat ons n verlede gehad net nie. Nie omdat ek n kans sien om jou bed toe te vat nie. Nie omdat ek jou net wil troos nie. Maar omdat ek glo in jou. Ek glo in jou maak nie saak wat nie. En ja, jy nodig nie my woorde om jou deur dit te bring nie want woorde het eintlik niks betekenis nie. Maar woorde kan skerper as messe wees. So ja, ek maak gebruik van my woorde want hoe anders sal ek jou laat verstaan? Jou soen? Aan jou raak? Met jou slaap? Dis nie waaroor dit gaan nie. Dit gaan oor ONS."

Katherine kyk af na die vloer en weer op na hom. Die stilte raak bietjie erg. Verwag sy dan nog n preek of wag hy dat sy kan reageer?

"Wie is ONS?" Vra Katherine met trane in haar oe. "We're divorced. We're not together. So tell me, what does this make us?"

Jaco kyk weg voor hy weer na haar kyk met die perfekte antwoord.

"N familie." Beantwoord hy met n effense glimlag.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now