Hoofstuk 9

134 5 0
                                    

Die kantoor deur gaan oop en Katherine kom eerste in sig in die donker kantoor in. Jaco sit die lig aan en maak die deur toe agter hulle. Hy trek se baaidjie en hang dit waar hy altyd sy baaitjie hang.

"Die kantoor lyk so anders in die aande." Se Katherine en kyk rond. Met die slag wat sy om draai en na Jaco kyk vlieg hy na haar.

Hy gryp met sy regter hand om haar lyf en plak sy lippe neer op hare. Hy vryf sy linker hand oor haar wang om haar hare weg te vee soos hulle begin opmaak.

"Waar is my male?" Vra Caitlyn bekommerd toe sy sien hulle is weg.

"Ag gee hulle maar n oomblik om op te maak. Ons gaan partie!" Roep Bianca uit en gryp haar, by haar hand. Hulle begin dans met Danelle en Fiona wat hulle join.

Die sokkie is aan die gang. Selfde vir Jaco en Katherine wat al op sy lessenaar is. Katherine sit op sy lessenaar en hy staan tessun haar bene en vry haar in stukke met toerende hande oor haar bene.

En ons dog dinge kom met tyd.

"Dis nou al n uur later en ek het nou nog nie my male gesien nie." Kla Caitlyn bekommerd.

"Hulle het baie om op te vang." Grap Fiona en dans aan.

Jaco sluit sy kantoor deur en draai om. Hy kyk na Caitlyn wat met haar rug na hom staan en af kyk in die gang af.

"Is alles reg?" Wil hy weet.

"Yes I'm just wondering." Beantwoord Katherine en kyk weer na hom en le haar arms om sy nek.

"Hou jy van die donker?" Vra hy met n wulpse glimlag.

"No." She giggled. "Let's go. Before Caitlyn come search for us."

Die twee loop terug na die saal maar met die slag van terg slaan Jaco sy hand liggies op Katherine se boude net om te voel. Sy mik met n vys speel speel na hom toe.

Hy lag maarnet en gooi sy arm om haar skouer.

"Daar is julle!" Roep Caitlyn uit verligd en loop na die twee. "Julle was weg vir langer as n uur. Waar was julle?"

"The office." Beantwoord Katherine n bietjie op haar senuwees en nog klein bietjie uit asem. "We talked."

"Hoe is dinge hier?" Vra Jaco en kyk rond.

"Ek en Bianca het vrede gemaak." Glimlag Caitlyn trots. Sy gee n sug en lyk nogsteeds bewonderd. "Is julle seker julle het net gepraat? Onthou mamma se hart kan nie so baie pressure hanteer nie."

Jaco gee sy dogter n skok kyk en kyk na Katherine wat weg kyk uit die skool saal uit. Sy lyk bekommerd.

"Mamma?"

Katherine kyk na haar dogter en na Jaco wat sy arm vat skouer af laat gly het na haar heup.

"I'm sorry. I just have a bad feeling." Katherine kyk weer uit die saal uit. "Do you think we should go back to the office? Something is wrong."

"Ek sal gaan maar dan bly jy hier." Se Jaco oppad om te loop.

Katherine gryp sy hand en kry sy aandag.

"Don't go alone. Maybe we should go home." Keer sy hom en gryp Caitlyn se hand. "The three of us go home and get dinner."

"Wat van pizza?" Glimlag Caitlyn.

"Pizza." Stem Katherine saam en begin weg stap saam met die drie.

Jaco gee die sleutels oor vir een van die ander menere en loop uit met sy gesin.

Die drie loop in die huis in met hulle aandete. Een pizza is mos nie altyd genoeg nie, reg?

Die drie het later aan n bed in die sitkamer gemaak voor die televisie met popcorn en nog snacks. Katherine le in die middel met Caitlyn aan haar linker kant en Jaco aan haar regter.

Die vliek eindig. Al die snacks is klaar. Caitlyn is vas aan die slaap.

Katherine gebruik die remote om die televisie af te sit. Sy le op haar sy en kyk na Jaco wat vir haar le en kyk.

"Does this mean we're back together?" Vra sy in n fluister.

"As jy kans sien vir nog n kans." Beantwoord Jaco en vryf sy hand saggies oor haar wang.

"Ek wil." Antwoord sy met n glimlag.

"Hel, eks mal daaroor as jy afrikaans praat met jou oulike aksent." Fluister Jaco saggies vir haar.

"Jy is altyd oulik." Giggel sy saggies en raak aan sy gesig terwyl sy haar been halfpad oor hom gooi. Hy le die hand wat wang was neer op haar heup en gee haar n soen.

Hulle bene is gevleg in mekaar s'n soos dit moet wees.

Hulle lippe hak in my mekaar s'n. Toerende hande wat glad nie eens skaam is nie.

Hulle stop hulle lippe of mekaar s'n en nooi die stilte in.

Alles het so vinnig verander. En dit deur net een soen.

Sy trek weg van hom af en rus op haar slaap plek.

"We should get some rest." Fluister sy en vryf haar hand op sy bors.

"Lekker slaapies. Lief jou."

"Love you too."

Hy gee haar nog een laaste soen voor hy homself neer rus en sy oe toe maak. Sy kyk na hom byt haar onder lip. Hy maak sy oe weer oop en gee haar n glimlag.

"Alles her so vinnig verander." Fluister sy saggies en voel sy hand op haar heup been. "It's like we haven't got divorced."

"Beteken dit ons sal eendag weer kan trou?" Wil hy weet.

"As jy my vra sal jy weet." Glimlag Katherine en voel hoe Caitlyn agter haar rond woel.

Hy gee n sagte laggie en le sy hand versigtig op haar wang.

"Eks smoor verlief op jou my engel. Jy het geen idee hoe lief ek vir jou is nie. Jys my hele lewe. Jy is die rede dat ek lewe en bedurig glimlag vir enige iets. Eks mal verlief op jou." Fluister hy en kyk diep in die see van haar oe. Dis die vensters na haar siel. Wie haar maak wie sy is. Die vrou wat Jaco eens lief gehad het en altyd sal lief het.

"I'm glad you decided to admit that." Glimlag sy en vryf haar hand oor sy bors. "I love you forever and ever. Never forget. Even if it includes trying to have another child. I'd take that risk. As long as it's with you."

Sy haal diep asem op haar senuwees en skyf nader aan hom. Sy gooi haar been oor hom en le haar gesig voor syne neer.

Hy gee n wulpse glimlag en le n soen op haar lippe neer. Hulle lippe vleg weerskante, toerende hande met geen skaamte en gemaklikheid.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now