Hoofstuk 8

156 4 2
                                    

Die musiek raas kliphard. Dansers is orals rond in die saal. Van die leerders sfaan en gesels en so gaan hulle maar aan.

Jaco staan ongeduldig agter in die saal en wag vir Katherine om op te daag.

Hy kyk na die deur se kant en sien sy dogter en haar vriendinne in stap.

Hy gee Katherine n glimlag wat agter hulle ingeloop kom.

"Hi." Groet sy hom soos sy na hom to stap.

"Hi. Jy lyk pragtig." Groet hy terug. Sy dra n rok wat los skop by haar heupe tot by haar kniee. Dit sit mooi styf om haar middel en haar hare hang los. Tog te pragtig.

"Thanks." Dank sy en gee hom n soen op die wang deel van die groet. "Jy lyk kind of handsome yourself in that suit. Wie probeer jy impress?"

"Vir jou." Beantwoord hy en wag vir n reaksie.

"Oh please." Lag sy en rol haar oe soos sy weg kyk van hom na die vloer.

Sy hou op met lag, maak haar mond toe en haal diep asem. Sy hou haar asem op en gryp Jaco aan sy arm.

"Kath, is jy oraait?" Vra hy bekommerd en kyk na haar.

Sy knik en raak bloedrooi in haar gesig.

"Magtig Katherine." Hy gryp haar met die een arm om die lyf, gryp n bottel water en maak die prop oop met sy mond. "Het jy jou pille hierso?"

Hy sit die bottel neer op die tafel en steek sy hand in haar sakkie wat sy saam gebring het. Hy haal n pil uit haar pille houer uit en gee dit vir haar in met n bietjie water. Hy sit die bottel neer en besef dat sy bewerig en lam is.

Sy gryp hom aan sy baaidjie en kyk in sy oe.

"Haal asem." Help hy haar. Sy asem in en uit.

Nicolas Louw se liedjie water jou mond begin speel deur die speakers.

"Dankie." Dank sy hom nog n bietjie uit asem. Sy voel die hitte van sy liggaam teen hare en sy kan voel hoe sy hart teen sy borskas vas klop.

Sy asem vertrek in haar mond maar voor hulle lippe kon ontmoet trek n mal outjie wat rond dans hulle aandag. Hy dans soos n mal gans voor Jaco en Katherine. Katherine gee n simpel giggel en tik Jaco op sy bors om te kyk na Dewald wat Caitlyn se hand onverwags gryp en haar intrek vir n dans.

Hulle noem dit mos sokkie. Iets wat Jaco self vir Katherine moes leer.

"Wil jy dalk later dans?" Vra Jaco haar. Sy kyk na hom en knik. "Wag net vir n rustige liedjie. Ek hou van romanties."

Katherine gee n giggel en kyk weer na haar dogter.

"Jy lyk mooi." Komplimenteer Dewald vir Caitlyn.

"Dankie." Dank sy hom en dans aan.

"Wie het jou geleer dans?" Wil hy weet.

"My pa het my ma geleer en toe leer my ma my." Antwoord sy met n glimlaggie.

Dewald trek haar uit, swaai haar in die ronde en sokkie verder.

"Wie het jou geleer?" Wil sy weet soos hulle weer aan dans.

"My niggie." Beantwoord hy. Sy gee n giggel en met die slag wat hy haar draai en weer intrek kyk sy oor sy skouer na Bianca wat saam met ander vriende staan en lag.

"Dewald, daar is iets wat jy moet weet oor die meisie met die stem." Sy kyk na hom en hy na haar. "Dis Bianca."

"Dis ontmoontlik Caitlyn, toe ek die stem gehoor het toe het sy agter my aan gekom." Beantwoord Dewald haar.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now