Hoofstuk 6

152 6 0
                                    

"The thing about a character in a book or in a movie is that, there is always more." Verduidelik Katherine waar sy staan voor die klas. "Take for an example, you've all seen The devil wears prada. Merinda Priestly. She's THE BOSS. Stuck up, full of drama and minds her own business. But what about the fact that she has a reason to be what she is. She's got twins, a husband that wants a divorce, she's worried about the children growing up without a father figure. She has the whole world depending on her."

Danelle sit haar hand in die lug en kry dadelik Katherine se aandag en toestemming om te praat.

"There was a deleted scene where her husband was drunk. That way we see her as someone else actually. She thanked Andy for saving the embarrassment." Glimlag Danelle. Sy voel goed oor iets wat sy kon by sit sonder met die toestemming van Bianca. Maar tog weet sy Bianca sal haar later beut kry.

"Exactly. See all these little things actually change the characteristics. Anyway, I'm gonna ask you to do a summary on your favourite character in the book. It's homework. I'll check it Wednesday."

Die klok lei en almal pak op. Katherine gaan sit by haar tafel en kyk na die leerders soos hulle uit stap. Caitlyn pak ekstra stadig weg. Sy wag eintlik dat almal uit die klas uit is.

"So, kan mamma met my deel wat aan die gang is tessun ma en pa. Ek wou al die heel naweek vra maar het liewer stil gebly." Caitlyn loop voorentoe na Katherine se tafel toe.

"Absolutely nothing." Beantwoord Katherine met n giggel.

"Die manier hoe julle aangegaan het, het nie niks gese nie."

Katherine gee n giggel en skud haar kop heen en weer.

"Mamma is lief vir hom."

Katherine hou op met lag en gee haar dogter maarnet n klein glimlaggie.

"Moenie warrie nie, ek sal niemand se nie. Maar dan moet mamma hom se."

"Moet jy nie by jou klas uit kom nie?" Vra Katherine om die gesprek te vermy.

"Moenie die onderwerp verander nie mammie." Speel sy baas oor die onderwerp.

"Ek doen nie. Ek wil net n beter punt bewys." Lag Katherine met rollende oe.

"Ma se oe gaan nog by daai deur uit rol." Lag Caitlyn waarskuwend en loop uit die deur uit.

"Wag!" Vang Dewald op met haar. Hy het spesiaal net vir haar gewag.

"Hi." Groet sy hom skamerig.

"Luister, Vrydag aand is die sokkie. Ek het gewonder of jy dalk saam met wil gaan."

Hy lyk desperaat asof hy n dringende n ja nodig het.

"Wat van jou meisie?" Vra Caitlyn en kyk na hom.

"Ek het nie n meisie nie. En as jy praat oor daai meisie wat ek hoor sing het, maak dit nie meer saak nie. Ek wil eintlik maarnet weet wie sy is." Beantwoord hy nogsteeds opsoek na haar antwoord.

"Ek dink jy weet presies wie sy is." Glimlag Caitlyn en stop toe hy gestop het. "Sys onder jou neus, jy moet net soek met jou oe toe en jou hart oop."

Met dit gese stap sy aan en los hom spreekloos agter.

"Maar jy het nog nie n antwoord gegee nie!" Roep hy uit. Sy draai om en loop ager uit.

"Natuurlik sal ek!" Roep sy uit en stap maarnet aan.

"Yes!" As hy alleen was sou hy verseker oprah gesing het of begin dans het. Maar n hoofseun moet sy ego in ag neem.

"Boyfriend afvryer."

Bianca loop voor Caitlyn in met Danelle and Fiona agter haar.

"Jy is a looser. Dewald gaan jou nie wil he nie."

Caitlyn gee n klein giggel. Sy kon dit nie help nie.

"Eks jammer. Ek het net nie geweet jy kan ook omgee oor ander nie." Lag Caitlyn en kyk na Bianca.

"Ons praat oor Dewald hier."

"O so dis nie oor jou nie." Speel Caitlyn n bietjie verbaas maarnet om Bianca af te sit.

"Caitlyn, jy soek vir my." Waarsku Bianca haar druigend.

"Nee dankie. Ek is tevrede met wat ek het." Reageer Caitlyn. Sy maak haar sarkasme deursigtig maar geniet diep binne haar elke oomblik van dit.

"Ek waarsku jou."

"Vir wat?" Vra Caitlyn en lig a wembrou met n effense glimlag en die twee agter Bianca se rug wat net lag. "Leeus? Olifante? Die enigste een hierso wat se brul erger as sy byt is, is jy. Jy staan my nie aan nie. Jy is maarnet iemand wat ek geken het. Ek gaan jou vergeet wanneer ek kla maak met skool."

Bianca lyk woedend. Amper rooi in haar gesig met haat in haar oe.

"Wat is vout? Jy lyk koorsig." Maak Caitlyn asof sy omgee.

"Jy is siek Caitlyn Lombard." Tree Bianca voorentoe. Dit was nie lank toe hulle besef het almal in die gang se aandag is op hulle gerig nie. Selfs Katherine s'n wat op daardie oomblik uit haar klas gekom het. "Vet, lelik en selfsugtig."

"Jammer poplap, eks nie n spieel nie." Reageer Caitlyn.

Katherine wou nog keer maar stop toe sy sien dat haar dogter vir haarself op staan. Sy wil nie haar dogter nou embarrass en mommy-on-the-rescue speel nie.

"Stop jou nonsens Caitlyn, ons almal weet tog dat jy wens jou ma en pa kon weer saam kom. Maar mamma is net so te goed vir pappie." Reageer Bianca en gee n babyface.

"Haai regtig? En vir n oomblik het ek gedink die gesprek is oor Dewald. Of was dit oor jou? Jy is so deurmekaar jy maak my sommer deurmekaar." Caitlyn lyk braaf. Sy stap voorentoe nader aan Bianca. "My ma en pa mag dalk nou nie saam wees nie. Maar darem hou hulle hulself op die aarde unlike jou mammie en pappie. En net vir die rekord, los die ouers uit die geveg uit, okay? Ek weet my ma en pa is belangrik en so aan maar aseblief, word groot."

"Jou ma en pa? Belangrik? Jy sal jou wat verbeel."

"As dit nie vir hulle was nie, was jy nie nog in die skool nie." Maak sy Bianca stil.

"Gee die geveg op Bianca." Se Danelle en raak aan haar skouer. "Jyt verloor."

"Nee ek het nie." Beantwoord Bianca en kyk na Fiona. "Se jy iets."

Fiona gee n groot glimlag en kyk ma Caitlyn.

"Dankie vir Vrydag aand se slumber. Jou kamer is amazing. Jou ouers is die beste." Reageer Fiona en staan ook voorentoe.

"Waarvoor was dit?" Vra Bianca woedend en kyk na Fiona.

"Al die tye wat jy haar getriep het voor almal, haar sleg gese het, haar geboelie het in die badkamers. Jyt geweet sy sal nie haar ma se nie want julle was mos vriendinne op n tyd, of het jy vergeet?" Vra Danelle en gaan staan langs Caitlyn.

"Julle het haar net so sleg gese."

"Ons het dit gedoen om in te pas Bianca." Reageer Fiona en gaan staan ook langs Caitlyn. "Maar ons was nooit goed genoeg vir jou nie."

"Jy kan kies Bianca. Jy kan saam met ons uithang en verander, of jy kan die wereld jou ware klere wys." Se Caitlyn sag van binne en buite. "Dis jou keuse."

"Ek sal nie eens saam jou uithang as ek in my graf rond draai nie!" Beskree Bianca op haar en draai om, om weg te stap.

"Bianca!" Bianca stop en draai om na Caitlyn wat haar n vriendlike glimlaggie gegee het en voorentoe gestaan het. "Die mense gaan nie altyd jou voete aanbid nie. Hulle gaan jou nog mis kyk. Jy weet jy bly altyd my vriendin."

"Maar jy nie myne nie." Beantwoord sy en stap weg.

"Ek het probeer." Se emotionele Caitlyn aan haar twee vriendinne.

N vriend bly n vriend. En as die vriend n boelie is, sal hy of sy nogsteeds n vriend bly.

Al kan jy nie nie vergewe en vergeet nie.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now