Hoofstuk 2

195 7 0
                                    

Later daardie aand kom Katherine eers laat in die huis. Sy kyk in Caitlyn vas wat by die tafel gesit het en vir haar gewag het.

"Ma se kos is in die oond."

"Dankie." Dank Katherine haar en gaan na die yskas toe.

"Waar was ma?" Wil Caitlyn weet soos sy van haar stoel af opstaan.

"Grandma."

Katherine maak die yskas deur toe en kyk na haar dogter.

"You know I love you, right?"

Caitlyn lyk bekommerd maar knik net inelk geval.

"Ek gaan bed toe. I'm exhausted."

Katherine loop uit die kombuis na haar kamer en los die spreeklose Caitlyn net daar.

"Sy het my nie eers gevra of ek huiswerk gedoen het nie." Spreek Caitlyn haar pa aan in sy kantoor. "Syt gese sy was by ouma gewees maar hoekom dan so lank?"

"Caitlyn, jy moet verstaan dat jy jou ma se privaatheid moet respekteer." Reageer Jaco terug met volle aandag op sy dogter. "As sy voel sy moet dit met jou deel dan sal sy. Jy hoef haar nie te forseer nie."

"Ek forseer haar nie pa! Ek is bekommerd oor haar." Lig Caitlyn haar stem om haar punt te probeer bewys. "Julle is geskei so jy verstaan nie. Ek is bang sy loop rond met skuld oor die skeiding en haal dit uit op n ander manier. Nie dat sy aspris saam met ander mans in die bed sal spring nie. Maar as jy skuldig voel dink jy nie wat jy doen nie."

"Caitlyn, ek ken jou ma. Sy sal nie. Ek belowe." Jaco staan op van sy sitplek en maak n venster oop.

"Ek het haar hoor huil gestir aand."

Jaco gee n sug en kyk na Caitlyn soos hy weer gaan sit.

"Sy het nog nooit so erg gehuil soos tevore net na jul geskei het nie."

Jaco gee haar n snaakse kyk asof hy nie weet waarvan sy praat nie. Caitlyn besef gou syt haar mond te vinnig verby gepraat.

"Ek moes jou seker nie vertel het nie, neh?" Caitlyn haal diep asem en gaan maar inelk geval voort. "Mamma het elke aand gehuil na die skeiding. Sy het verlang na jou. Sy het stadig maar verseker geleer om oor jou te kom. Gestir aand toe ek in my bed le, toe hoor ek haar. Syt haarself heeltyd gevra 'hoekom?' Ek kry net n gevoel dat sy regtig waar iets weg steek."

Caitlyn staan in die donker gang na n baie ou badkamer wat hulle glad nie meer mag gebruik nie. Sy kyk na haar horlosie en wag maar net dat die klok lei.

Dis haar idee van weg loop van boelie af. Sy kruip weg tot die klok lei.

Nog net vyf minute.

"Wat het sy wat ek nie het? En hoe het sy, jou hart gewen?" Begin sy sing om die tyd verby te laat gaan. Haar stem klink soos n engel s'n.

Dewald stop net voor hy by die donker gang verby stap.

Min weet Caitlyn dat haar stem af ego in die gang af.

"Ek praat jou taal. Ek volg jou spoor. En ek skree ook my hart uit. Sal jy my nie hoor. Maar ek het jou steeds nodig. Het jy nie ook vir my. Wat het jou laat weg flug, toe jy iemand anders kry." Hou sy aan met sing maar hou dadelik op toe sy van ver af mense kon hoor praat. As sy hulle kan hoor praat, moet hulle haar defintief kan hoor.

"Dewald wat doen jy?" Vra Bianca vir Dewald wat geskrik het toe sy met hom praat.

"Niks. Ek dog ek...ag dis sommer niks." Beantwoord hy en hardloop na sy vriende wat daar gestaan het.

"Bianca kom nou! Die klok lei binne drie minute."

Bianca kyk na haar meisies en stap maarnet aan na hulle.

"Where is Caitlyn?" Wil Katherine weet soos sy rond kyk.

"Jammer ek is laat!" Bars sy in die klaskamer in. Lyk geskok en bewerig.

"Where were you?" Vra Katherine met n reisende wembrou.

"Kantoor." Beantwoord Caitlyn en vat haar sitplek. Sy kyk af na haar sitplek waar sy gaan sit het en toe weer na haar ma. Skuldig en spreekloos.

Bianca ky na haar meisies kyk toe na haar en lag boserig.

Dewald wat heel aan die ander kant van die klas sit, besluit dadelik om op te staan vir haar.

"Wat julle doen is nie reg nie."

Die hele klas kyk na hom veral die meisies.

"Dewald, take a seat." Gee Katherine n opdrag om die klas in orde te kry.

"Nee juffrou. Die meisies pik op Caitlyn. Dis nie regverdig nie." Laat Dewald homself hoor.

Katherine kyk na Bianca woedend voor sy kyk na Caitlyn.

"Caitlyn, is it true?"

Caitlyn kyk na Dewald en na die meisies wat vir haar gewag het om te antwoord.

"Go fetch Mister Lombard please."

Die voorste seun staan op en gaan uit die klas met n hengse spoed en begin by die gang af hardloop.

"Caitlyn, vertel almal die waarheid." Se Dewald en probeer om nie n gek van homself te maak nie.

Caitlyn vat die duk typ van haar tafel breuk n stuk af en plak dit op haar mond.

"Ag sy soek nou weer net aandag." Rol Bianca haar oe.

Caitlyn skryf iets op haar skryfblok en hou dit voor haar.

Dis wat sy wil he is op die boek geskryf.

Verwysend na haar mond en die geskryf op die boek was dit nie eens nodig gewees om te praat nie.

"Wat gaan hier aan?" Vra Jaco en stap in die klas in. Almal raak tjoep stil.

"That was fast." Hoor hulle Katherine wat beindruk is.

"Hy het my halfpad gekry." Beantwoord Jaco en wys die seun om te gaan sit.

"Meneer ek kan alles verduidelik. Bianca het haar vriendinne pik nou al die hele afgelope tyd op haar. Sy se net niks nie omrede sy bang is niemand glo haar nie." Vertel Dewald en kyk na Caitlyn.

"En jy bring dit nou eers op."

Jaco kyk na Caitlyn wat wil opstaan maar stop dadelik.

"Caitlyn kom saam my." Beveel Jaco en wys die meisies en Dewald om ook saam te kom.

Dewald kyk na Caitlyn wat weer uit die venster kyk om hulle te vermy.

"Caitlyn, ek praat nie weer nie."

Caitlyn lig die kant van die typ op en kyk na haar pa.

"Ek ook nie. Vra vir HAAR hoekom ek nie wil opstaan nie." Se Caitlyn en verwys na Bianca wat n klein giggel gegee het.

"Ek hoop nie jy wil aangaan met klas nie." Se Jaco en kyk na Katherine.

"Not at all. I actually want to talk to my daughter."

"Ek gaan reel dat julle klas na n ander gaan." Se Jaco en gaan gou uit die klas.

Katherine se oe is gegrawe op haar dogter met teleurstelling.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now