Hoofstuk 4

141 5 0
                                    

Niks stop n boelie nie, doen dit?

Bianca stamp Caitlyn teen die muur vas. Dreigend en vol woede.

"Jys n twee jakkals gesig, weet jy dit? So bang voor ons. Kamstig so braaf voor mammie." Laat hoor Bianca haar.

Hulle is alleen in die afgeskryfde badkamer se gang.

Niemand daar nie.

"Eks nie bang vir jou nie." Beantwoord Caitlyn terug. Nie dapper nie. Net standig om nie haarself onder te laat kry nie.

"Dan hoekom bekly jy nie terug nie jou bang gat?" Vra Bianca met n reisende wembrou.

"Julle is drie teen my." Beantwoord Caitlyn eerlik terug. "Bianca, jy weet dat as dit net ek en jy is sal jy slegs tweede kom."

"Nou wys my toe. Ek dwing jou."

Caitlyn kyk weg en besluit om dit nie te waag nie.

"So gedink." Bianca staan nader aan haar. Dreigend en jaloers. "Pasop vir jou poplap. Ek trap jou in die grond in. In my oe, beteken jy niks."

Bianca stap weg. Haar twee rugsteun meisies wie se name Caitlyn nooit kon kry nie.

Die een meisie gee n effense glimlag en stap weg. Die ander een wat fyner as al drie lyk gee haar n bewonderende kyk.

"Ek hou van jou oe." Komplimenteer die meisie haar.

"Kom jy of nie!" Roep Bianca uit.

Die meisie gee n sug en hardloop uit na haar vriendinne.

Die lang dag was maar soos elke gewone dag. Lank, warm en vol wonders.

"Caitlyn, you have visitors!" Roep Katherine van die kombuis.

Caitlyn slaap haar boeke toe. Sy sit dit op n hopie op haar tafel en gaan uit.

Sys half geskok toe sy Bianca se rugsteun meisies sien. Maar geen Bianca. Waar is Bianca dan?

"Hey Cait." Groet die meisies haar.

"I didn't know you made friends." Glimlag Katherine trots na Caitlyn.

"Will julle dalk in my kamer gesels?" Vra Caitlyn om die ongemaklikheid te verhoed.

"Natuurlik."

"Wat soek julle van my af?" Vra Caitlyn. Nie ongeskik nie. Net geregtig op die waarheid.

"Niks. Ek en Fiona wil net eintlik weet hoekom jy nie vandag se boelie geraporteer het nie." Beantwoord Danelle en wag vir n antwoord.

"My ouers het genoeg om deur te werk. Ek wil nie dinge nog erger maak vir hulle nie." Beantwoord Caitlyn eerlik en gaan sit by haar lessenaar.

"Ek kan nou nog nie glo Juffrou Lombard is jou ma nie." Se Fiona en gaan sit op haar bed langs Danelle.

"Hoekom? Omrede ek n looser is?" Vra Caitlyn met n liggende wembrou.

"Jys nie n looser nie Caitlyn. Bianca is." Reageer Danelle en kyk rond in die pragtige kamer.

"Hoekom is julle dan nog saam met haar?" Vra Caitlyn en staan op van haar stoel af.

"Want ons het gewag vir jou. Jy is die perfekte persoon saam wie ons kan uithang. Dis n manier om haar terug te kry vir wat sy aan jou doen." Beamtwoord Fiona en staan op.

"So julle wil my gebruik as payback vir Bianca?" Vra Caitlyn wonderend. "Al is sy wie sy is, ek kan nie dit aan haar doen nie julle. Sy was tog eens in n leeftyd my beste vriendin."

"A friend can become an enemy." Haal Danelle aan en staan ook op.

"And a enemy can become a friend." Voltooi Fiona haar vriendin se woorde.

"So wat se jy?" Glimlag Danelle met n dallende wembrou en n glimlag.

Caitlyn kyk af en weer op na hulle met n glimlag.

"Kan ons begin met n slumber?" Vra sy.

Die meisies skree van opgewondenheid.

"Vrydag aand hier by jou." Glimlag Fiona met opgewondenheid.

"Ja anders kom soek Bianca ons, ons by ons huise." Voeg Danelle by.

Katherine loop met n glimlag rond in die kombuis.

"Everytime our eyes meet. This feeling inside me. Is almost more than I can take. Baby when you touch me. I can feel how much you love me. And it almost blows me away." Begin Katherine saggies sing in die kombuis. Gelukkig weet sy dat niemand haar sal hoor nie. Sy het al duisende keure so gesing en niemand het gehoor nie. "I've never been so close like this to anyone or anything. I can hear your thoughts. I can see your dreams. I don't know how you do what you do. I'm so inlove with you. It just keeps getting better. I wanna spend the rest of my life. With you by my side forever and ever. Every little thing that you do. Baby I'm amazed by you."

"Ek het nie geweet jy kan sing nie."

Sy stop en spin om. Sy kyk reguit in Jaco vas wat by haar voordeur staan met n glimlag op sy lippe.

"I didn't know you were listening."

Hy gee n effense lag soos hy nader stap na haar wat spreekloos daar staan.

"Ek hoef nie te luister om te hoor nie."

Sy gee hom n snaakse kyk en byt haar onder lip.

"Flirt jy met my?" Vra sy met n verrasde glimlag.

"Seker maar." Lag Jaco. "So waar is Caitlyn."

"In her room. She's got friends over. Fiona and Danelle." Glimlag sy baie trots.

"Dis goed. Maar is Danelle en Fiona dan nie deel van Bianca se groep nie?"

Katherine gee hom n skok kyk en storm op na Caitlyn se kamer met Jaco agter haar aan. Hulle bars in haar kamer in. Met die slag wat Katherine stop hardloop Jaco perongeluk in haar vas.

"Jammer." Fluister hy en le sy hande neer op haar skouers.

Albei kyk na die meisies wat geskok na hulle staar. Lyk of hulle baie lekker gelag het.

"Are you guys having fun?" Vra Katherine en vryf haar hare uit haar gesig.

"Baie. Ons het eintlik n belangrike vraagie om mamma te vra."

Caitlyn kom nader en vat haar hand.

"Kan ons n slumber party hierso hou Vrydag aand? Dit gaan net ons drie wees."

Katherine kyk agter haar na Jaco en weer na haar dogter.

"Natuurlik."

"Ek het nie geweet juffrou kan afrikaans praat nie." Klink die meisies verbaas. "By the way, middag meneer."

"Middag." Groet hy hulle terug en kyk na Katherine. "Ja die juffrou kan afrikaans praat maar sy kry skaam oor haar aksent. Ek weet nie hoeveel keer ek haar nog moet vertel dat sy oulik klink nie."

Sy slaan hom tergend in die rib met die elmboog. Die meisies gee n gelag soos Katherine weer na hulle kyk.

"Jy gaan maak dat hulle die hele skool vertel ons het n affair." Giggel Katherine en kyk na hom.

"Maar ons het, het ons nie?" Terg hy en kyk na die meisies wat hulle aandag gee na hulle na n gelag. "Goed, julle slumber hier Vrydag aand. Ek kry marshmallows vir julle dan braai ons hierso."

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now