Hoofstuk 16

112 4 2
                                    

Kersfees is die beste tyd van die jaar, reg?

Dis vakansie en die skole is al uit. Almal is besig om gereed te maak vir Kersfees.

"Here is another box." Dra Katherine aan en sit n boks vol kersboom versierings neer langs die boom vir hulle. "Caitlyn, wag eers met the topping. Your father and I sal dit uit sort."

"Reg so ma." Glimlag Caitlyn en tel n kersboom klokkie op om op n takkie te hak. Sy hak dit en gee Dewald n wulpse glimlag. "Jy kan seker nie wag vir daai toer nie, neh?"

"Oor dit, ek het nog iets om by jou te hoor." Hy tree na haar toe en vat haar hande. "Sal jy graag saam my wil gaan? Ons gaan na baie plekke gaan. Ons gaan deelneem in die marathon, ons gaan God's window sien en dan na die grootste awkwarium in die wereld hier in Suid Afrika gaan."

"Jong, ek sal eers met my male moet reel." Giggle Caitlyn.

"Die antwoord hang van jou af Caitlyn. Ek het klaar met jou ouers gereel." Lag hy en kyk diep in die pole van haar oe.

"Met baie graagte aseblief." Reageer Caitlyn en gee hom n stywe drukkie. "Ek wou nog altyd."

"Waar is my geweer?" Grap Jaco toe hy by in stap en die twee sien.

Hulle lag en trek weg van mekaar om na haar pa te kyk.

"Leave the children, Jaco. They're young." Hoor hy vir Katherine se wat van die gang in kom na hulle. "Weren't you?"

Hy gryp haar om haar lyf en tilt haar soos n bruid en soen haar diep op haar lippe.

"Ja wel, nou kan ons hulle nie waarsku oor ma se hart nie." Reageer Caitlyn en kyk ongemaklik weg van hulle af.

Dewald lag en kyk na haar en sonder om twee keer te dink gee hy haar n vinnige pik soen op die wang en kyk weer na haar ouers. Sy kyk effens geskok na hom en gee n effense glimlag.

"You can kiss her Dewald! I'll distract her father." Hoor hulle vir Katherine wat dit reg gekry het om te praat terwyl Jaco haar begin kielie het met sy mond in haar nek. "Oh my gosh. Just don't tell my lover."

Jaco gee haar n snaakse kyk nogsteeds in hulle posisie. Sy gee n tergende glimlag en sit n pik soentjie op sy lippe voor sy hom op sy bors tik om haar reg op te laat staan maar word gekeer met n vet soen.

"Nou moet jy weet waardeur ek gaan." Giggel Caitlyn skamerig met n bloos op haar gesig.

"Die wiel draai." Reageer Dewald en knip oog vir haar.

Jaco laat Katherine weer regop staan wat al uit asem gevry is. Sy staan regop en tik haar hand liggies op haar bors teen haar springende hart.

"Ek gee jou ma hot flashes." Lag Jaco met Caitlyn toe Katherine haar hand voor haar geswaai het vir wind. "Sy like dit."

"As jy so se." Reageer Katherine met n reisende wembrou.

"Nou soek jy vir my." Brul Jaco en gryp haar om die lyf van agter af toe sy wou weg hardloop.

"I must get finished." Lag sy en voel hoe hy sy ken in haar nek druk op haar weak spot. "Jaco!"

"Kry net n kamer." Lag Caitlyn en kyk weg om hulle te ignoreer.

"Luister vir jou dogter." Lag Jaco en eindig die gekielie met n soen op haar rug.

"Believe it or not. Me and your father haven't done it yet." Lag Katherine en rus haar arms op sy arms wat voor op haar maag ontmoet.

"Nou wat het daai aand in die kantoor gebeur?" Waag Caitlyn om te vra.

"Ek het jou ma duk gevry." Beantwoord Jaco en rus sy ken op haar skouer met oe wat in haar hemp val. "Ek hou baie van jou hemp."

"Now I'll wear it regularly." Giggel Katherine en kyk na sy gesig op haar skouer. Toe besef sy eers waar sy oe geplant is. Sy maak haar hemp dadelik toe en klap haar tong vir hom. "Or not."

"So die inbraak in die kantoor..." bring Dewald op.

"Dis opgelos." Val Jaco hom in die rede. "Ek is lus vir appel pastei."

"And what else?" Vra Katherine met n wulpse glimlag en kyk na sy gesig. Jaco gee haar n stoute glimlag en raak weer doenig met haar nek. "Jaco Lombard get off my neck!"

"Ek is nie eens op jou nie." Lag Jaco en kyk na haar. "Nog nie eens op jou nie."

"Well, die is een van die rede why you'll never be." Lag Katherine en draai om, om beter na sy gesig te kyk.

"Jy is so sexy as jy Afrikaans praat." Sexy talk hy haar met n stoute lag.

"Okay, vat die gesprek in die slaapkamer aseblief." Keer Caitlyn hulle en klink disgusted.

"Before I forget, Janice said she's gonna give me accent lessons to use Afrikaans good." Voeg Katherine by met n glimlag.

"Ek sal like om jou n paar lesse te gee." Terg Jaco haar en plak sy hande op haar boude soos hy haar nader trek en haar onder haar nek soen bo op haar bors.

"Behave." Waarsku Katherine hom. "Hier is kinders."

"Ek sal like om nog kinders te maak." Terg Jaco haar.

Sy gee hou n sagte hou op sy bors en kyk na die twee lagende gesigte. Katherine gooi haar arms om sy nek en le n soen neer op sy wang naby sy oor.

"I'm gonna talk to her." Fluister sy saggies.

"Sterkte." Fluister hy terug.

"If I'm done...we could...you know...make pie." Fluister sy en ontmoet met sy oe.

"Done." Stem hy in en raak saggies aan haar wang. "Lief vir jou."

"Lief vir jou ook." Reageer sy en ontmoet met sy lippe. Hulle trek weg van mekaar en kry die twee se aandag.

"Dewald, hoe lyk dit ek en jy stap n draai." Glimlag Jaco.

"Sure." Glimlag Dewald bekommerd en stap uit agter Jaco aan.

Katherine stuur Caitlyn n glimlag en gaan na haar om haar te help met die kersboom.

"Ek het ma ages terug so gelukkig gesien." Glimlag Caitlyn.

"Cait, I have something important I would like to talk to you about." Kry Katherine haar volle aandag.

Katherine hou haar hande uit en vat haar dogter se hande. Hulle gaan sit op die stoele een kant van die boom om te praat.

"Is dit oor ma en pa?" Wil Caitlyn weet.

"Ja." Beantwoord Katherine en haal senuwee agtig asem. "We always...you know...wanted another baby. So I was..."

"Go ahead." Val Caitlyn haar in die rede. Katherine gee haar n skok kyk. "Moenie so verras lyk nie. Doen wat ookal mamma gelukkig maak."

"You mentioned Meryl Streep before. Did you know she was fourty two when she got pregnant with her youngest?" Reis Katherine a wembrou.

"Kyk op watse ouderdom het Janet Jackson swanger geraak mamma." Glimlag Caitlyn. "Ek gaan weg die vakansie saam Dewald wat julle genoeg kans sal gee om te beplan en werk aan...die baba."

"What I actually wanted to say is..." Giggel Katherine en kyk af voor sy weer kyk na haar dogter. "...will you be okay with it? I mean, you're all grown-up now and...soon you'll also would want to..."

"Mamma, ek is oukei daarmee." Keer Caitlyn en gee haar ma n drukkie. "Niks sal my meer gelukkiger maak as om mamma gelukkig te sien nie. Ek het gedink ek sal mamma nooit weer kan sien of vas hou nie."

Caitlyn kyk af met trane in haar oe, toe weer op na haar ma wat haar dadelik toe in trek vir n stywe drukkie.

"It's okay." Troos Katherine haar en ruik aan haar dogter se hare. "Oh my gosh. I always had an obsession with your hair."

"Moet dit nie anders om wees nie?" Lag Caitlyn en kyk na haar ma.

"Ja toe. I love you too." Lag Katherine en ee haar dogter n soen op die mond voor sy weg trek en aangaan met kersboom versier.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now