Hoofstuk 12

102 4 0
                                    

Dis net na tien. Die meisies is in die sitkamer voor die televisie met eet goedjies en n vliek. Katherine sit alleen in die kombuis en blaai deur n tydskrif. Been or die ander gekruis en aandag voor haar.

"Ek gaan nou hier wees. Ek wil gou water drink." Laat hoor Bianca haar. Sy staan op en beweeg kombuis toe en kyk verras na Katherine. "En as juffrou so alleen hier sit?"

Katherine kyk geskok op na haar en maak n glimlag na.

"You don't have to call me teacher when we're not on school grounds." Glimlag sy om die onderwerp te verander.

"Goed, dan noem ek juffrou, tanie." Knik Bianca n gaan wasbak toe.

"I'm not that old." Lag Katherine en kyk na haar. "There is cold water in the refrigerator and there is juice if you want. Water ain't always that tasty."

"Dankie." Glimlag sy en gaan yskas toe en haal n boks sap uit. "So, is tanie en die oom weer saam?"

Katherine haal diep asem en trek haar skouers op.

"It's still kind of complicated." Beantwoord Katherine en maak die tydskrif voor haar toe.

"My ouers is oppad om te skei. My ma en pa het mekaar nog heeltyd verneuk." Vertel Bianca en gee n sug. "Ek kan nie wag om uit die huis te wees nie. Dinge is so anders in die huis."

"If you ever need someone to talk to, you can always come to me, okay?" Glimlag Katherine en raak aan Bianca se hand. "Whatever you tell me will not be shared with anyone."

"En tanie?" Reis sy n wembrou. "Praat jy met enige iemand oor dingetjies wat pla en so aan?"

Katherine kyk af en weer op na haar.

"Not on this moment." Beantwoord Katherine en sit voorentoe. "I met an old friend today that I haven't see in ages. Janice is her name. She's usually from here but when she visited her grandmother or so in Britain, she and I became close. She always told me how amazing South Africa is. That's why I came here. I couldn't really understand Afrikaans but, Jaco, Caitlyn's dad tried to make an impression on me. So he literally taught me Afrikaans. He knows all about me. That's why I still trust him."

"Hoekom het julle dan geskei?" Vra Bianca.

"Things are more complicated than you think Bianca." Beantwoord Katherine en maak die boonste deel van haar lang, baie lang hare los.

"True." Reageer Bianca en gee n klein glimlaggie. "Ek regtig jammer oor alles. Ek voel nou nog aaklig..."

"It's okay." Keer Katherine haar en gee n glimlag agter na. "You're young. Now go before one of them come searching for you."

Bianca knik met n giggel en loop uit die kombuis uit na die sitkamer.

Katherine kyk af na die tafel met wat vandag gebeur het soos n viool op haar gevoelens.

N bietjie ongemaklik begin sy vinniger asem haal en kry n vas steekende pyn in haar bors. Sy le haar hand op haar bors en staan op van haar stoel.

Sukkelend kom sy by die wasbak om n pil te drink met water. Dis die naaste om water te kry vir haar op die oomblik. Sy maak haar houer oop en met daai slag spring al haar pille af in die druin in.

"No." Huil sy en gooi haar glas in die zink.

Sukkelend skuur sy teen die muur af na die sitkamer.

"Cait..." kom haar stem rukkend uit.

Caitlyn kyk na haar ma en skrik so groot. Sy spring op saam met die meisies en hardloop na haar ma wat oppad was om inmekaar te sak.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now