Hoofstuk 5

145 5 0
                                    

Katherine kom by die huis. Die vuur is al aan die gang en die meisies is al besig om marshmallows te braai.

Katherine lyk nie juis gelukkig nie. Meer verlore en ongelukkig.

Sy stap agter toe na waar die braai was. Sy kyk reguit in die drie meisies vas en Jaco wat nog n paar houd stukkies in die vuur gegooi het.

"O daar is jy." Glimlag hy. Almal se aandag gefokus op haar.

"Here I am." Reageer sy met n knop in haar keel.

Sy stap terug in die huis in en keer na die kombuis.

"Ek is nou hier." Se Jaco en loop agter haar aan.

"Nee." Fluister Caitlyn baie harfseer asof haar geluk sopas gesteel is.

"Wat is vout?" Vra Danelle en raak aan Caitlyn se skouer.

"My ma was vandag vir n hart sonar." Vertel Caitlyn hulle.

"Kath?"

Katherine stop in die middel van die kombuis.

Sy draai om met n spoed en gryp Jaco om die lyf. Sy grawe haar gesig diep in die skouer.

Eers weet hy nie wat om te doen nie. Maar tog besluit hy om sy hande om haar lyf neer te le en haar te troos.

"It got worst." Huil sy in sy skouer.

Jaco druk haar styf teen hom. Sal hy haar kan laat gaan? Hoe lief is hy dan nou werklik vir haar?

"Kath, ek weet hierdie hele ding het jou omkant gevang, vir my ook en dit gaan Caitlyn se hele aand spoil as ons haar nou vertel of as sy jou in hierdie toestand sien. Kom ons geniet vanaand saam. Ons kan dan later hieroor praat." Fluister hy saggies in haar oor.

"Hold me little longer." Fluister sy terug en haal haar arms uit om sy lyf. Sy gooi haar arms om sy nek om n beter vas hou te kry aan hom. "Please."

Hy hou haar stywer vas en grawe sy gesig ook in haar nek.

N oomblik van troos en n terugblik op die verlede. Dis tog nie asof hulle nou moet soen en dan bed toe gaan nie. Dinge kom met tyd.

"Soek tanie dalk n marshmallow?" Vra Fiona haar om haar aandag weg van die vuur te kry.

"No thank you. I'm kind of noxious after that cupcake I ate earlier." Het Katherine beantwoord en gekyk na die stukkie hout wat Jaco in gegooi het.

"Wat gaan ons nou doen?" Vra Jaco soos hy nader aan haar staan terwyl die meisies hulself in hulle eie gesprek bepaal.

"Well, I can think of something." Katherine gee n wulpse glimlag en skyf haar hand in syne in.

Hy gee haar n stoute glimlag en raak verlore in haar ys blou oe.

"Daar is n dans volgende Vrydag by die skool. Sal jy graag saam my wil gaan vir toesig? Ek is regtig nie lus om alleen saam ander onderwysers toesig te hou nie."

"Have I ever said no to you mister Lombard?" Lig Katherine a wembrou.

"Nie vir my gunsies nie." Lag hy en draai voluit na haar. "Maar baie dankie, ek sal dit baie waardeur."

"Ek glo so." Glimlag sy en voel hoe hy sy ander hand in hare sit. Met n hart wat amper uit haar borskas wil ruk soos hy n tree nader gee.

"Ons kan uitglip. In die kantoor gaan sit. Ons kan net staan en gesels. Ons kan eintlik enige iets doen."

"Except burning down the school." Grap Katherine en druk sy hande styf in hare. Wanneer laas kon hulle sulke oomblikke saam deel? Hulle wat skaars onder een dak kon in pas.

Die meisie met die stemजहाँ कहानियाँ रहती हैं। अभी खोजें