"O ja nee." Lag hy en laat gaan sy een hand stadig van hare om na die vuur te kyk.

Sy ander hand nogsteeds in hare wat sy nou met albei haar hande vas hou. Hy staan regop en kyk na die meisies wat lag oor wat ook al hulle intreseer.

Katherine rus haar wang op Jaco se skouer en kyk na Caitlyn. Sy kyk na haar ouers en gee n oulike glimlaggie. Albei Danelle en Fiona besef dit. Hulle kyk toe nou ook vir Katherine en Jaco.

"Wat is julle planne vir vanaand? Gaan julle in die sitkamer op die opblaas matras slaap of gaan julle in die kamer slaap?" Vra Katherine met haar lieflike aksent wat vir Jaco tog te oulik klink.

"Ag jinne, ek vreet jou sommer op." Lag Jaco en gryp haar om die lyf. Hy druk sy gesig in haar nek om haar te kielie wat n hengse gelag veroorsaak.

Hy weet hoe kielierig sy is oral om haar lyf. Maar op die oomblik was haar nek die beste plek. Die kanse wat hy haar so sal kan soen is groter as die kanse wat hy haar by haar heupe beut kry en op die ou end n Aspoestertjie geval het.

"Ons gaan kry gou koeldrank." Lag Caitlyn en nooi haar vriende om saam met haar in te gaan.

Jaco haal sy gesig uit haar nek uit en kyk vir haar wat nie kon ophou lag nie.

"Kath, haal asem." Lag hy en raak saggies aan haar beeldskone gesiggie.

Sy hou op met lag en kyk diep in sy oe.

"Jys pragtig verby." Komplimenteer hy haar oppad om sy lippe op hare te rus.

Sy gee n bloserige glimlag en keer nie om ook te smeek na n soen nie.

"Kath, eks lief..." het hy begin.

Hulle albei trek weg van mekaar toe hy in die rede geval was.

"Soek enige van julle koeldrank?" Vra Danelle die tweetjies.

Katherine kyk na haar en skud haar hoof.

"No thank you. I'm good."

"Ek is reg." Beantwoord Jaco.

Danelle knik en gaan terug in die huis in.

Katherine maak haal keel skoon en kyk na die vuur selfde as Jaco.

Caitlyn sit in die sitkamer saam met haar vriendinne en gesels tog te lekker. Katherine staan in die kombuis en droog die skottelgoed af wat Jaco was.

"Kath, ek gaan eerlik wees met jou." Het ny die stilte in gevaar en na haar gekyk. "Ek wou nooit met jou skei nie. Dit was nie my bedoeling gewees om dinge so moeilik vir jou te maak nie."

Katherine kyk af na die vloer en weer op na hom.

"You tried to be nice. I didn't want you to be worry at me. I mean, jy wou jou hart vir my gee. What would I have done without you?" Reageer Katherine met n snaakse gesiguitdrukking. "I loved you with my everything. For Pete's sake we have a child together. I just...I didn't want you to worry so much about me."

"Ons was amazing Katherine. Ons was uitstekend." Voeg Jaco by asof hy dinge bymekaar probeer skraap. "Ek verlang na jou, weet jy dit? Pertykeer wens ek, ek kon nog eenkeer aan jou hare ruik en aan jou raak. Vanaand was die beste tyd vandat ons geskei is. Buitens die feit dat jou hart saak vererger het, wil ek bitter graag weer so iets doen."

"Feel free to do so then." Glimlag Katherine en bere die borde in die kas. Sy gaan na Jaco toe wat alles klaar gewas het. Hy kyk na haar met n wonder op sy gesig. "Is everything alright?"

"Wat jy gese het daar buite..."

"Listen, it's okay. We all say things. En soos jy gese het, woorde beteken niks but can be as sharp as knives. I just wanted to re experience a bit."

"Jys wie?" Vra Danelle a bietjie uit gefreak.

"Dit klink simpel, ek weet." Se Caitlyn en probeer van die onderwerp af spring.

"Sing vir ons." Smeek Fiona.

Caitlyn staan op selfde as die twee meisies.

"Ag aseblief Caitlyn. Doen dit vir ons." Smeek Danelle ook.

"Goed dan." Gee Caitlyn in. Sy haal diep asem in. Dis obvious dat sy op haar senuwees is. "Wat het sy. Wat ek nie het? En hoe het sy, jou hart gewen. Ek praat jou taal en volg jou spoor. En ek skree ook my hart uit sal jy my nie hoor. Ek het jou steeds nodig, het jy nie dan vir my. Wat het jou laat weg flug toe jy iemand anders kry."

Die meisies spring op en af van opgewondenheid.

"Ek kry skoon hoendervleis." Lag Danelle en wys haar arm.

"Dis amazing. Jy moet vir Dewald se dis jy." Voeg Fiona by met ernstigheid.

"En se hom wat? Ek is sy verlore meisie met die stem?" Lag Caitlyn. "Ek dink nie so nie."

"Die aand van die sokkie, doen dit. Sing vir hom uit die blou." Help Danelle haar en brul soos n leeu uit opgewondenheid.

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now