Hoofstuk 1

462 9 1
                                    

Haar hare is blond, lank en gekrul maar net tot by n sekere deel van haar rug. Op haar blad.

Daar is n kopband in haar hare. Haar hare is frans gefleg en vasgemaak met n strukkie wat met Hoërskool Tienderval se tema in pas.

Haar skool uniform is netjies aan haar. Te dank aan haar ma wat altyd sorg vir die beste.

"Caitlyn!"

Caitlyn draai om en sien haar ma aangestap kom.

Juffrou Lombard.

Langer blonde krul hare as Caitlyn. Ys blou oe met n effense skerp neusie.

"Walk with me." Het Katherine wat liewer verkies om maar engels te praat gese.

Haar Afrikaans is maar flou. Sy praat maar engels omdat dit makliker is en dis tog haar taal. Sy kan afrikaans praat maar dis nie flot nie en haar aksent is dan baie anders.

Sy is gebore in Britanje.

Ja sys Brits.

Daar is mos niks juis vout daarmee nie.

Caitlyn knik en loop saam met haar ma na haar klas.

Toe hulle ingestap kom sit Katherine haar boeke op die tafel en laat haar neer val op haar stoel.

"So, het jy that show gekyk last night?" Vra Katherine vir die interesantheid.

"Ja, dis was fantasmagories eintlik. Maar wat het ma gedoen gisteraand?" Wil Caitlyn weet met belangstelling.

"Well, the regular. Boeke gemerk." Het Katherine beantwoord en na die deur gekyk na een van die VRL. (VRL-nuwe gebruik vir leier)

"Meneer Lombard soek juffrou in die personeelkamer vir n vergadering."

"Okay. Just a second."

"Ek moet seker by my klas uit kom." Caitlyn staan op selfde as Katherine. "Sien ma later vandag."

"Of course."

Sy stap uit en laat haar voete die gange ontmoet.

Die gang is raserig soos gewoontlik. Sy probeer haar beste om die mense to ignoreer soos sy aan stap. Ken op in trots.

"Jy loop net so as jy gelaid was." Val die eerste meisie haar voor saam met haar rugsteun meisies agter haar stert aan. "Weet jy uiteindelik hoe dit voel om in die bed te spring saam iemand?"

"As sy ooit het." Terg een van die ander meisies.

Bianca gee Caitlyn n slordige kyk.

"Ja nee. Wie gaan nou aan jou lippe wil hang?" Spot sy haar en gee n boserige glimlag. "Ek wet jou, jy sal die boogeyman bang maak as hy jou sien."

"Eks bly jy kyk nog sulke movies." Reageer Caitlyn. Sy moes. Dis tyd dat sy haarself verdedig. Alhoewel dit nie
altyd so maklik is nie. Sys een teen drie.

"Back chat jy my jou wit rot?" Vra Bianca druigend aan. "Maak liewer dat jy weg kom voor ek jou iets aan doen."

Caitlyn rol haar oe en stap verby haar. Maar met die slag wat sy verby haar gaan steek Bianca haar voet uit.

Caitlyn val plat teen die yskoue harde vloer. Almal in die gang begin vir haar lag. Dis kakke orals. Sirene orals wat afgaan.

"Is jy oraait?" Vra Dewald soos hy haar op help. Sy kyk na hom met haat in haar oe.

"Eks fine." Beantwoord sy misluk en stap weg van almal af.

Wie gee hulle die reg om n gek van haar te maak. Sy het hulle dan niks gedoen nie. Die beste van als is dat sy en Bianca eens in n leeftyd baie goeie vriendinne was. Wat het dan skeef verloop?

Die meisie met die stemWhere stories live. Discover now