Aan 'n Klein Dorpie

0 0 0
                                    

Ek sal nooit die reuk vergeet van nat modder,
Omsingel deur marquee tente,
En bekende gesigte in stalletjies.

Ek sal altyd onthou hoe dit gevoel het toe die "nuwe" Mall oopmaak nie,
Met nuwe hoop in die lug,
En 'n nuwe uitkyk op wat dit regtig beteken
Om te
Leef.

My eerste date met 'n seun was in die Riebeeckmeer vlei.
Ons het agter op sy bakkie gesit en kyk hoe die mense visvang.

Dié mense,
Is my mense.

Dié mense is vriendelik,
Hard,
Onbeskof,
Alles wat huis beteken.

2022/11/13

Die Taal Van My GeboortelandWhere stories live. Discover now