Jy Word Nie Jonger Nie

0 0 0
                                    

Net omdat jy seer het,
Beteken nie dat die lewe verby is nie.
Die golwe het nog nie jou omgestamp nie.

Jy het 'n leeu in jou,
'n Engel volg jou.

Jy het dekades van yster in jou are,
En 'n blink toekoms iewers in die afstand.

Gaan huistoe, liefde.
Dis tyd.

2022/11/05

Die Taal Van My GeboortelandKde žijí příběhy. Začni objevovat