Jaloesie

1 0 0
                                    

Jy het my nooit gewaarsku nie.
Dit het gekom soos 'n tornado.
Ek het dit gesien van ver af,
Maar was nogsteeds verras toe dit verwoesting saai.

In 'n hartklop van tyd en aksie,
Het jy alles opgegee,
My snare gespeel en 'n vuurhoutjie aan die brand geslaan.

En nou is dit sy.
Die onbreekbare band van "sy".

Ek skep asem,
Jaloesie sê hulle is 'n groen monster.

2022/10/24

Die Taal Van My GeboortelandWhere stories live. Discover now