Wanneer Jy Wegloop

0 0 0
                                    

Wanneer jy wegloop sal jy 'n nuwe vrede vind,
Opgebundel in al die smarte wat agter jou was.
Iewers in die truspeëltjie is 'n nuwe begin,
En die mis van die ou eindes is verskuil agter die son se skerp lig.

2022/11/09

Die Taal Van My GeboortelandWhere stories live. Discover now