Translation Games: Afrikaans

20 7 3
                                    

Die vergadering

geskryf deur FoolsErrand

Vertaling deur xxRazmatazxx


'n Stilte heers oor die vergarderede gode toe 'n glansryke vorm verskyn.

"Wou iemand 'n paar woorde spreuk?" vra die statige glansvorm.

Die gode dra nie stewels nie, maar as hulle het sou hulle koppe in daai rigting hang.

"Goed, kom ons begin dan," sê die glansvorm uit irritasie om die ongemaklike stilte te breuk.

Die eteriese vorm reik toe die heelhal in and krul 'n lang rankagtige lidmaat om 'n stêr, beter bekend as die son. Die glansvorm wag toe 'n oomblik vir dramtiese effek voordat dit, met groot uitspatting, die son blus.

Die gode sug in verligting.

Die glansvorm fluister droogweg, "Uiteindelik, rus en vrede."

Tevun-Krus #97 - International VI: PeaceWhere stories live. Discover now