Sinnelose Dae

By SofiaSeSkat

476 49 3

[Updated 2023] 'n Sinnelose lewe met sinnelose dae. Ook volledig gepost onder @klariwari_skryf, onder die naa... More

Onwerklik
Stemme
Verlammend
spesiaal
Wegkruip
Skree
Aaneenlopend
Herhinneringe
(tydelik) sonder Jou
'n gesprek
Vergifnis
Disjointed
Kronies
Vinnige Update
tye verby (01 Junie 2019)
Herhinneringe (14 Junie 2019)
twee jaar laas (05 Julie 2020)
1 Julie 2021
jare verby (31 Januarie 2023)
vingers

Moeg

13 2 0
By SofiaSeSkat


Die tyd het aangebreek
waar ons weereens van mekaar afskeid neem
Ons is nie goed vir mekaar nie
Toxic, sou ek sê
Ek moes geweet het
hierdie dag sou kom
Ek moes geweet het
jy sal moeg raak van my

Continue Reading

You'll Also Like

0 0 1
No es historia pero si una poesía hecha por mi para mi amada
11 3 2
Go on this adventure with me and my thoughts. Some may be in Afrikaans. Some may be in English. I won't write everyday, just the days where my head i...
195 5 1
Ek's'n kapitale las...
14 2 1
Wat as vriende meer as vriende kon wees?