jare verby (31 Januarie 2023)

1 0 0
                                    


Waar het die jare heen gegaan?

Toe ek Klein Dinge (of Sinnelose Dae) begin skryf het, was dit 'n moeilike tyd in my lewe. Dinge wou nie vir my uitwerk nie. Dit het konstant gevoel of die wereld om my ineenstort. Dit het gevoel of die slegtigheid nooit sal eindig nie.

Maar dit het, grotendeels, gestop. Dinge gaan aan, lewe gaan aan.

Soms is daar nog slegtigheid, ek dink dis unavoidable. Slegte dae, of tye, sal aanhou gebeur. Maar hoe mens reageer daarteen is 'n groot faktor van hoe mens se lewe sal uitdraai.

"Aanhouer wen", of so iets. 

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now