Herhinneringe (14 Junie 2019)

1 0 0
                                    

Die angstigheid verskeur my
Herhinner my van tye verby
Ruk aan my hart
My hart klop al vinniger
en ek kry seer
My oë brand en my polse jeuk
Herhinneringe van tye verby

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now