(tydelik) sonder Jou

24 2 0
                                    

Vandag is ek sonder jou
van nou af tot viraltyd
Jy het nie meer plek in jou hart vir my nie
en dis my skuld
Ek mis jou ongelooflik baie
en hartseerwees is aaklig
Ek wil huil en ek wil skree
(en ek wil dood)
Hoe maak ek?
Hoe oorleef ek?
Ek is niks sonder jou nie
Maar partykeer is liefde net nie genoeg nie
en ek is jammer dat ek jou hart gebreek het
Vergewe my
Vergewe my
O God vergewe my

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now