Die dae waar jy nie langs my is nie
is aaneenlopend
Die sekondes strek vir dae lank
en die nagte bly koud
Depressie sak in
koud en lelik
Dit is 'n nare "vriend"
wat oor my skouers hang
YOU ARE READING
Sinnelose Dae
Poetry[Updated 2023] 'n Sinnelose lewe met sinnelose dae. Ook volledig gepost onder @klariwari_skryf, onder die naam Klein Dinge. "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel.
Aaneenlopend
Die dae waar jy nie langs my is nie
is aaneenlopend
Die sekondes strek vir dae lank
en die nagte bly koud
Depressie sak in
koud en lelik
Dit is 'n nare "vriend"
wat oor my skouers hang