twee jaar laas (05 Julie 2020)

1 0 0
                                    


ons het 2 jaar laas gepraat
ons is net aanlyn vriende
en ek het geen manier gehad
van weet of jy okay is nie
jy het verdwyn vir twee jaar
het ons vriendskap dan niks beteken nie?

ons het 2 jaar laas gepraat
en ek sien vandag jy het onlangs n post gemaak
ek stuur jou n boodskap
maar ek weet jy gaan nie antwoord nie

ons het 2 jaar laas gepraat
my hart was stukkend sonder jou vriendskap
jy het ons almal net geghost
miskien is ons beter af sonder jou
al maak dit my hart knou

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now