Disjointed

13 2 0
                                    

My medisyne het te duur vir my geword
En ek is al 'n maand sonder dit
My humeur hardloop kort terwyl
my woorde skerp aan jou knou
Ek herhinner jou keer op keer
dat ek nie gewoontlik soos diè is nie
Ek probeer om altyd billik te wees
Om vriendelik en liefdevol en volhartig te wees
Maar teen my sin bars ek uit in trane
'n Klein irritasie maak my skree
Jy doen iets kleins "verkeerd" en skielik
is dit die einde van die wêreld
Ek is onsettend jammer
vir my opgefokte brein
Ek is jammer vir wat ek aan jou doen

(Dis okay,
Ek haat myself ook)

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now