Stemme

46 6 0
                                    

die stemme weerklank alewig in my kop
altyd daar
altyd daar om my sleg te sê
soet-sagte stemme roep my naam
hulle sê
'n onskuldige lem
is al wat nodig is
om my sogenaamde
'prag'
te bederf
Ek laat die donkerte uit die groewe in my vel uit bloei

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now