1 Julie 2021

1 0 0
                                    

Dinge gaan goed, al moet ek dit self sê

Ek is op medikasie

Ek gaan terapie toe

Ek bly saam met die persoon

wie ek meeste liefhet in die wêreld

Ek het 'n kat

Sys baie vet

en ek is lief vir haar

Dinge gaan goed

Klasse is online

en ek sien nie my vriende gereeld nie

Selfs met Corona

gaan dinge goed

En ek is gelukkig

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now