Kronies

17 2 2
                                    

Die ding van kroniese pyn
is dat nie veel dit verstaan nie
Dis 'n state of always being in pain
Pain that is incurable

Ek het natuurlik medikasie wat help
(wat ek nie meer kan bekostig nie)
Maar elke pil het sy prys
Is die naarheid, die moegheid, die heightened depressie
die moeite wêrd?

Ek is moeg van "vriende" wat nie verstaan nie
Ek is moeg van gesê word dat ek lui
en vet en useless is
Dat ek net verskonings maak
Dat ek nie werklik in verlammende pyn is nie

Elke dag is 'n moerse mission net om uit die bed uit te klim
Hoekom verstaan niemand nie?


Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now