Sinnelose Dae

Bởi SofiaSeSkat

476 49 3

[Updated 2023] 'n Sinnelose lewe met sinnelose dae. Ook volledig gepost onder @klariwari_skryf, onder die naa... Xem Thêm

Onwerklik
Stemme
Verlammend
spesiaal
Wegkruip
Skree
Aaneenlopend
Herhinneringe
'n gesprek
Vergifnis
Disjointed
Moeg
Kronies
Vinnige Update
tye verby (01 Junie 2019)
Herhinneringe (14 Junie 2019)
twee jaar laas (05 Julie 2020)
1 Julie 2021
jare verby (31 Januarie 2023)
vingers

(tydelik) sonder Jou

24 2 0
Bởi SofiaSeSkat

Vandag is ek sonder jou
van nou af tot viraltyd
Jy het nie meer plek in jou hart vir my nie
en dis my skuld
Ek mis jou ongelooflik baie
en hartseerwees is aaklig
Ek wil huil en ek wil skree
(en ek wil dood)
Hoe maak ek?
Hoe oorleef ek?
Ek is niks sonder jou nie
Maar partykeer is liefde net nie genoeg nie
en ek is jammer dat ek jou hart gebreek het
Vergewe my
Vergewe my
O God vergewe my

Đọc tiếp

Bạn Cũng Sẽ Thích

4 0 1
Ou gedigte in my notas
14 2 1
Wat as vriende meer as vriende kon wees?
83 1 1
As delwer delf jy dalk na vreemdelinge se ideale...
2 1 1
Afrikaans: Hierdie gedig neem jou op 'n reis na die majestueuse Tafelberg, 'n ikoniese baken in die hart van Kaapstad. Met elke vers, sien jy die pra...