Sinnelose Dae

By SofiaSeSkat

476 49 3

[Updated 2023] 'n Sinnelose lewe met sinnelose dae. Ook volledig gepost onder @klariwari_skryf, onder die naa... More

Onwerklik
Stemme
Verlammend
spesiaal
Wegkruip
Skree
Herhinneringe
(tydelik) sonder Jou
'n gesprek
Vergifnis
Disjointed
Moeg
Kronies
Vinnige Update
tye verby (01 Junie 2019)
Herhinneringe (14 Junie 2019)
twee jaar laas (05 Julie 2020)
1 Julie 2021
jare verby (31 Januarie 2023)
vingers

Aaneenlopend

38 2 0
By SofiaSeSkat

Die dae waar jy nie langs my is nie
is aaneenlopend
Die sekondes strek vir dae lank
en die nagte bly koud
Depressie sak in
koud en lelik
Dit is 'n nare "vriend"
wat oor my skouers hang

Continue Reading

You'll Also Like

43 1 2
yeah
12 3 1
ko Ntawe usonga,...aguhora iki!?
0 0 2
Die lewe is vol verrassings en draaie. Soms is die emosies wat deur situasies in ons lewens viroorsaak word net te groot om binne ons te dra. My hart...
1.3K 66 31
'n Versameling gedigte wat sprong uit die inspirasie van my persoonlike ervaring. ********************************* If you are reading this story on...