Onwerklik

63 9 0
                                    

Jy weet nie meer

wat die waarheid is nie

Is dit die Duiwel

wie so suutjies in jou oor fluister

Of is dit die Waarheid

die aaklige Waarheid

wat jou aanmoedig

om eenvoudig op te gee?

Sinnelose DaeWhere stories live. Discover now