Hoofstuk 3

19 0 0
                                    

Hoofstuk 3

Mildred is uit by die kombuis deur om maar te gaan help om die swart potte te was waarvoor Maggie nou so oor aangegaan het.

Andrea sit daar met vier blacklabels en haar boyfriend en sy vriende.

"Maar julle het geen respek Ellen is skaars koud in haar graf en julle vertrap al klaar." Beduie Mildred na Andrea se kante toe.

En dus kyk Andrea haar en dan draai sy haar rug na Mildred toe om saam haar boyfriend te praat "Verskoon my het madam met ons gepraat? Jirri die ding wat skaars haar sister vir die laaste twee jaar kom kuier het"

Daar wat Mildred staan begin sy haarself te vererg "Julle is rou , geen respek vir groot mense nie en dis nie hoe Ellen julle groot gemaak het nie."

Dus kom Edwin "Sis wat brom Aunty Milla weer so?"

"Die ding kort man is van droog is daar onder wat sy nou wil so kom regeer hierso." Antwoord Andrea haar broer.
En almal begin te lag selfs Maggie wat naby Mildred staan en help om potte te was.

"Geen respek nie, maar julle gaan nog op die harde manier leer Ellen lewe nie meer nie swaarkry is julle voorland."

"Askies Aunty dinges maar onse Ma het 'n testament agter gelaat ons almal gaan iets kry so wat praat jy van swaar kry ek gaan vir jou 'n nuwe weave koop wanneer ek daai pond van my Ma kry." Maak Maggie dit duidelik vir Mildred.

"Ek was nog nooit so in my lewe beledig nie ek gaan liewer in voor ek iets doen wat ek later voor spuit gaan wees."

Edwin en Andrea staan en lag lekker "Ja ou Maggie vertel haar , sal somer vir haar 'n nuwe hangkas koop geld , geld jirri kan nie wag vir daai testament" lewer Andrea komentaar.

"ek hoop sy het vir elkeen van ons haar besighede gelos en vir my haar kar." Chorus Edwin.

Andrea staan en lag leker met die bottle blacklabel in haar hande "Nou praat jy broer , dink net as ek moet die Bottle stoor erf ek hou vir jou elke naweek partyyyyy......"

"Praat daai ding sister van my."

Dus kom sy vrou om die draai met hulle seun in haar hand "jirre wat staan julle so Edwin gee skyf daarso en hulle se reeds vrouens wat blacklabel drink bliksem manne." Maak Katinka Edwin se vrou 'n opmerking die oomblik toe sy nader is en vir Andrea met 'n bottle Blacklabel sien.

"Sies jy wil jou vandag 'n madam hou vergeet waar my broer jou gekry het jou gat was dun soos 'n riet gemmer gesyp uit twee litre bottles nou kan jy vir my hierso kom vertel van Blacklabel jirri dus beter as daai kak skokiaan wat jy so gesyp het." Beduie Andrea high and low terug aan Katinka.

"Bly liewer stil Katinka voor Andrea nou weer aan gaan." Probeer Edwin die vure dood slaan.

"Ek is mos nie bang vir die Blacklabel Queen nie!" begin Katinka hardegat te raak.

"Ek is nie lus vir jou nie skokiaan myt los my ek chil hierso met die ouens gaan vee jou kinders se gatte af."

Andrea maak weer laat sy gaan sit en hierdie keer op haar boyfriend Thabang se skoot.

En dus begin Katinka te sing "Thabang maak die kinders bang !" nog om vir andrea uit te tart.
"Gaan jy skokiaan lieste."
Almal begin te lag vir wat Andrea so pas gesê het.
"Atleast het my man color kyk jou man die ding lyk soos daai drie been swart potte."

Almal lag oor die beledeging en Maggie skreeu van die ander kant af "Dus die Godsewaarheid Andrea my sister jy het rerig vir black Mamba daar."

Andrea raak stadig maar seker kwaad "Julle soek my neh? Ek steek 'n meit met 'n bottle kop."

"Dus net 'n grap Andrea." Probeer Thabang haar stil maak.

"Maggie waar is prinses Diana?" Will Katinka weet.

"Sy is glo al een wat 'n Ma verloor het, lê daar binne soos 'n madame haar dae van lekker lewe is getel." Antwoord Maggie.

Andrea lag kliphard "Kom ek gaan haal haar ek is moeg vir haar wat al die jare soos 'n Queen behandel word."

Dus staan Andrea op en gaan in die huis.

Word vervolg.

Swart RoosWhere stories live. Discover now