Translation Games: Afrikaans

12 6 0
                                    

Big Bang by BrianMullin0

Language: Afrikaans

Translated by: NovaNicalyn


Gargul, die tiener ruimtegod, het gekyk na wat hy gedoen het en die wang van sy heilige boud gekrap. Steeds indrukwekkend, al is dit nog 'n bietjie newel om die verste randte. Ses triljoen planete, en almal wentel om 'n galsterige reusagtige ster. Om en by 'n biljoen het lewe van een of ander aard gehad. Of hulle sou oorleef, nie eers te praat van ontwikkel, het hy nie 'n swartgat se drol oor om gegee nie.

Die waarheid is dat hy nie eers probeer het nie. Hy het nie daaroor gedink of dit beplan nie. Hell, Snood het eeue aan syne spandeer, en B'larbarra het nog meer nagedingk oor net haar kleurskemas. Hy het net gevoel hoe sy maag uitsit en sieddaar!

'n Oerknal.

Sommige skeppings is soos geurige blomme. En sommige heelalle stink eenvoudig.

Tevun-Krus #108 - International 7: The Big Bang!Where stories live. Discover now