Klein Dinge

By klariwari_skryf

217 20 2

[Updated 2023] "Ons is klein dinge, maar jy is steeds groot vir my." Gedagtes vanuit die siel. Klein Dinge is... More

stemme
waarheid
verlammend
spesiaal
wegkruip
skree
herhinneringe
(tydelik) sonder jou
'n gesprek
vergifnis
disjointed
moeg
kronies
tye verby
herhinneringe
2 jaar laas
1 Julie 2021
Jare verby
Vingers
liefde en tye verby

aaneenlopend

11 1 0
By klariwari_skryf

Die dae waar jy nie langs my is nie
is aaneenlopend
Die sekondes strek vir dae lank
en die nagte bly koud
Depressie sak in
koud en lelik
Dit is 'n nare "vriend"
wat oor my skouers hang

Continue Reading

You'll Also Like

2 0 2
Gedig
276 1 11
Hierdie gedigte is geskryf vir 'n plattelandse boerseun, wat my gewys het hoe dit lyk om "heel" te wees. Sy wese is soos dryfsand dit trek mens in. ...
14 2 1
Wat as vriende meer as vriende kon wees?
0 0 1
No es historia pero si una poesía hecha por mi para mi amada