moeg

8 1 0
                                    

Die tyd het aangebreek
waar ons weereens van mekaar afskeid neem
Ons is nie goed vir mekaar nie
Toxic, sou ek sê
Ek moes geweet het
hierdie dag sou kom
Ek moes geweet het
jy sal moeg raak van my

Klein DingeWhere stories live. Discover now