Niks sal sin maak tot met wanneer jy alles voor jou neer sit en uitsorteer nie. Lizelle weet dat haar lewe n ongewone draai gevat het toe haar idiotiese onsensitiewe eks-man haar in iemand ongewoon se arms gedryf het. Wel, dit kom alles met n keuse. Sy het die keuse gemaak om n aand saam met n ander man te spandeer. Deur haar wilde aksies sit sy met die nagevolge. Dis nou net n ewige skuldige gevoel wat binne haar borrel, tog weet sy dat sy hierdie bonneltjie sal lief het. Dis tog haar eie.
"Ag dis vreeslik wat tegnologie aan jou kind doen."
Dis die algemene geselskap aan tafel. Lizelle sy donker blonde hare is op n n rowwe bolla en sy dra n grys rok wat oor haar swanger maag hang.
"Dan hoekom laat jy toe dat jou kind n foon het?" vra Lizelle met n vreemde kyk op haar gesig. Die rooi kop dame, Selma gee haar n snaakse kyk. Haar eks, Leonard gee haar n kwaai kyk. Dit iereteer hom grensloos as Lizelle een skewe woordjie vir Selma te sê het, maar laat Selma dit waag om haar bek te rek, dan word dit goedgekeer.
"Hoekom maak jy n stop straat by elke donerse man?" hap Leonard haar. Lizelle kyk geskok na hom. Roberto kyk woedend na sy broer.
"Ja, miskien maak ek stop straat by elke man, maar tenminste spog ek nie daaroor nie," fluister sy saggies en staan op. Almal se aandag gaan terug na mekaar nadat Lizelle uit die kombuis is. Die kinders is al groot en het lewens van hul eie en hier is sy, boep pens, enkelling en alleen.
"Jy maak nie reg met Lizelle nie," preek Roberto vir sy broer waar hulle alleen buite staan. Hy het donker hare en n baard en snor. Leonard is blond en sy gesigvel blink altyd.
"Ek voel fokol," reageer Leonard. Roberto skud sy hoof en kyk in die huis. Lizelle staan by die venster besig om skottelgoed te was. As hy die definisie van n engel moet gee, sal Lizelle die beste voorbeeld wees. Hy weet dat hulle n goeie verhouding het en nie meer mag voel nie, maar tog kan hy nie help om pertykeer aan n toekoms met haar te verbeel nie. N toekoms waar hy n pa vir haar ongebore baba is, waar hy haar hand kan vas hou on publiek, haar hare kan streel, haar sagte blink lippe kan soen en versmoor in die hitte van haar liggaam as hulle snags in die bed lê en mekaar se teenwoordigheid geniet.
Leonard kyk na sy broer wat hom n vreemde kyk gee.
"Wat warrie jy oor haar? Sy is n leunaar, n slet. Sy verdien nie jou simpatie nie."
"Jy is reguit afrikaanse woord, n doos," reageer Roberto tot op sy laaste vlak van geduld. "Jy is my broer, Leonard, maar ek kan nie toelaat dat jy so aangaan teenoor haar nie."
"Wat kry jy hier uit?" vra Leonard. Roberto reis n wembrou. "Wat gee sy jou? Hmmm? Like jy haar."
"Jy weet vokken goed hoe ek oor haar voel," Roberto staar homself blind aan sy luisteraar. "Al die jare het jy geweet. Maar nee, jy is mos voorbok. Jy wil alles hê. Mamie se favourite, die oog appel in die familie, almal se beste. Ek wou met haar trou. Nee, toe vok jy alles op."
"Ag wat sal jy maak met n tweede handse stuk kak? Jou vrou het weggehardloop en jou gelos broer. Hierdie chick, gaan presies dieselfde doen. Merk my woorde."
Roberto kyk na hom in ongeloof voordat hy in die huis in storm. Hy stop in sy spore en kyk na Lizelle. Sy draai om en kyk na hom.
"Waar is Selma?" vra hy woedend. Sy trek haar skouers op. "Sy moet jou help. Jy kan nie alles alleen doen nie."
"Ag, ek gee nie regtig om nie," reageer sy en droog haar hande af. Hy skud sy hoof en gryp die afdroog doek by haar. Hy begin af droog en dit op die kas pak.
"Jy moet dit stadiger vat," sê hy en kyk na haar maag. "Jou tyd is amper naby en ons soek n gesonde babatjie."
"Ja-ja," glimlag sy trots en vryf haar maag. "Pertykeer vergeet ek dat ek van dit. Ek vergeet dat ek n one-night stand gehad het en dan slaan dit my as ek af kyk na my maag. Ek kry nie die man aan die hande nie, probeer nou al vir ses maande lank. Ek wil hom net sê sodat as daar n kans is dat die baba sy papa kan ken, dit gevat sal word. Miskien is ek maar beter af as n enkel moeder."
"Wel, net tyding sal bepaal wat vir jou in wag," grom hy en hou sy aandag voor hom. Vir jare probeer hy dit weg steek. Verbasend kom hy reg. Vir Lizelle aan die ander kant is dit n straf. Een oomblik voel dit asof die kyk in sy oë haar van haar voete af lig en volgende oomblik voel dit asof hy op haar hart trap. Miskien is dit haar verbeelding. Dalk is hulle albei net alleen.
YOU ARE READING
Uiteindelik
RomanceLizelle het nie net vir haar familie gelieg nie, sy het vir haarself ook gelieg. Dis veel later nadat Leonard haar gelos het vir n ander vrou wat hy haar begin boelie oor sy swanger geraak het na n one-night stand met n totale vreemdeling. Die man o...
