Hoofstuk 4

6 0 0
                                    

"Nee , dit is wragties die beste berug wat hierdie koerant nog gesien het! Die beskrywing van gebeurtenisse . Dit maak dat ek sommer weer skou toe wil gaan . Regtig goed geskryf Ruan, regtig goed." Sê Ruan se baas toe hy die berug lees wat Ruan geskryf het .

Maar Ruan hoor hom skaars , hy sien hoe die man staan en praat en glimlag maar al wat hy aan kan dink is die moord, wat van Johan se familie? Wie gaan nou na hulle kyk? En als oor hy my wou help . En wie is die slagter .

Wie kan dit moontlik wees? Dit moet iemand wees wat ons af geluister het toe ons die relings getref het , want hulle het presies geweet waar en wanneer om hom daar te kry , dit lyk ook nie of daar enige tekens can terug baklei was nie . So dit moes iemand wees wat Johan geken het of vertrou het ,maar wie?

"Ruan , Ruan?! Hoor jy my ? Ek praat met jou ?" Vra sy baas , half ongeduldig.

"Ja , askies man , my kop is nie by my nie . My gedagtes bly terug wandel na die moord , en na die slagter. Ek wonder regtig wie dit kan wees, dink jy nie ons moet dalk self probeer ondersoek instel nie  ." Vertel Ruan opreg.

"Los daardie dinge vir die speurders en bepaal jouself by jou eie werk, dit is juis van niskurigheid dat die kerke leeg is en die tronke vol !Kry sulke gedagtes uit jou kop uit ." Sê sy baas , skoon rooi in die gesig . Amper half verdedigend dink Ruan vir homself. Dit is abnormale gedrag , het hy dalk iets hiermee uit te waai?

Na werk staan Ruan oorkant die pad van die koerant gebou af en rook 'n sigaret. Hy is nog nooit 'n roker gewees nie maar dit help hom om te fokus , van sy beste idees het al van 'n rook breek af gekom .

Soos wat hy staan en rook sien hy hoe sy baas by die gebou uit kom en die deure sluit , hy kyk vinnig in buide rigtings , trek 'n kappie oor sy kop en begin dan vinnig op die sypaadjie wegstap. Ruan weet nie wat hom besiel nie , of wat sy plan is nie , maar besluit toe om sy baas te agtervolg .

Hy loop 'n hele end agter sy baas en probeer so min as moontlik geluide maak , ingeval sy baas agter kom hy is daar . Hy volg hom deer die dorp tot sy baas skielik 'n regter draai maak in die begrafplaas in .

Daar sien hy hoe sy baas iemand ontmoet wat 'n graaf in die hand het. Dit lyk of hy besig is om Johan se graf oop te grou ! Toe hy klaar gegrou is maak hy die kus oop en haal 'n koevert uit die kus uit . Die vreemdeling oorhandig toe die koevert aan sy baas en begin haastig weer die graf toe gooi.

Wat is hierdie mense meer besig hier ? Wat het ny baas met dit te doen? Is my baas dalk die slagter?

Ruan se baas druk die koevert in sy sak, bedank die man en gee hom 'n koevert van sy eie , met die dikte van die koevert lei Ruan af dat dit vergoeding is vir die oop grou van die graf . Sy baas skud toe die man se hand en begin terug te stap in die rigting waar hy vandaan gekom het . Die rigting waar Ruan in die donker staan en kyk .

Toe Ruan sien hy kom terug besluit hy om agter 'n groot grafsteen in te duik tot sy baas ver weg was . Soos wat Ruan opstaan voel hy 'n hand op sy skouer en skrik homself boeglam .

"Wat maak jy hierdie tyd van die aand in die grafplaas Ruan?" Vra Gielie vir hom .

"Niks veel nie ek het so bietjie gaan stap na werk om die dorp te verken maar met my geluk het ek wragtig verdwaal ." Sê Ruan so half nog in skok .

" Kom ek stap saam jou huistoe ek is juis nou besig om my roetes te doen , daar is gesê ons moet op doe uitkyk wees vir enige abnormale beweging tot ons doe slagter in hegtenis geneem het." Sê Gielie heel duidelik onbewus dat Ruan vir hom jok .

Die twee stap maar in stilte na Ruan se huis toe . Daar groet hy vir Gielie en bedank hom vir die hulp .

Ruan kan nie help maar om te dink aan wat in daardie koevert kan wees nie en hoe hy dit in die hande gaan kry nie .

Ek dink dot is tyd dat ek my baas op vat op daardie offer vir die aan ete by sy huis , laat ek 'n bietjie speurder werk van my eie kan bewerkstellig . Ek weet nie of ek die polisie kan vertrou nie , ek weet nie of ek enige iemand kan vertrou in hierdie dorp nie . Dit gaan maar van my af hang om hierdie saak uit sy nate uit te bars .

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Apr 23, 2019 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

Transvalia Straat 15 Where stories live. Discover now