Hier kan jy lees oor Namakwaland se ongeslypte diamante, die mense wat as ' onbelangrik' beskou word,maar juis díe is met die mooiste harte. Hier vat ons jou n tree trug in tyd...

Die stories word geskryf deur 'n groep kinders in Hoërskool Namakwaland,wat besluit het om n draai te gan maak by al die mense in ouetehuise en hospitale.

Die doel is om met hulle te gesels en hul stories te hoor en op te teken, sodat hulle weet daar is mense wat vir hul omgee en sodat die hele wereld hul stories kan hoor.

Ons wil ook 'n band vorm tussen kinders en groot mense.

Volg ons blad as jy ons groep wil ondersteun.
  • Springbok, Namakwaland
  • JoinedJanuary 30, 2016