Select All
  • verlief op my beste vriend
    450 4 1

    My naam is Eli. en ja ek is verlief op my beste vriend. Gaan dit ons vriendskap beinvloed of nie?....

    Completed  
  • Eendag
    1.5K 41 6

    Ware liefde is nie iets wat toevallig gebeur nie, en so leer Nico duur lesse deur sy hoërskool loopbaan. Nico was bang om sy lewe alleen te lewe, om nie dit met n spesiaale iemand te kan spandeer nie. Behalwe vir die vriendskap van sy 3 beste vriende, André, J.P, en Coloured was Nico n enkelling. Tot hy iemand besond...

  • Tranetrekker
    1.5K 91 7

    Thalia se lewe was nog altyd, soos sy dit stel, 'n tipe 'low budget feelgood comedy.' Dag in en dag uit, in die voorportaal van haar ouers se hotel met die interessanthede van mense om haar te vermaak. Skrywer, dinker, 'n bietjie skaam en baie nuuskierig, was kosmaak haar enigste groot liefde. Dit was nou, totdat sy...

  • Die Bakkery
    1.1K 47 7

    Alles in 20 Hoeke was wonderlik gewees maar toe is die oom se vrou oorlede en dit het almal onglukkig gemaak. Belicia en Liam vind toe alles wat hulle sal benodig om 20 Hoeke weer te maak soos dit was. Hulle wou dit vir hulle self en vir die mense van die dorpie gedoen het. Eendag het Belicia ń brief gekry van haar bo...

    Completed  
  • Vakansie op sy beste!
    8.8K 115 14

    Is die kampterrein so veilig soos wat dit lyk? En sal Jakes en Karli vir Ralph kan opspoor voor dit te laat is? Sou dit nie beter wees om eerder na 'n ander oord toe te gaan nie?

    Completed  
  • Reënboog Harte
    429 20 5

    Jasmien verloor haar ouers in n motor ongeluk en nou is dit net sy en haar klein broer.sy en haar broer moet nou saam met haar ma se ou vriendin gaan bly. Sy gaan verskillende, nuwe en vreemde vriende ontmoet en gaan baie emosies ervaar in die reis.

  • Die ou huis
    1.3K 30 8

    Wat doen die ou oom in ons straat met al die kinders se speelgoed? Ek en my beste vriendin, Riley is besig om te probeer uit vind. Een van ons kan iets oor kom en die ander een kan dalk nie alles hanteer nie. Ou vriende kan uit nêrens opdaag en dalk die lewe moeiliker of makliker maak. Die ou oom in die straat het bet...

    Completed