Kara Mostert is lief vir die see en wil haar drome verwesenlik. Sy wil die beste wees in haar veld en ontmoet dié kitaarspeler Angelo wat haar nuwe kêrel word . Hy is egter nie net ñ kitaarspeler nie ... Hy is die beste marine biologiese navorser in die wêreld... Sal die geheim hulle uitmekaar ruk ... Oseane vol is ñ verhaal oor liefde tussen ñ Mariné biologiese navorser en ñ student Kara Mostert ...