Ek is 'n een voudige plaas meisie. Ek vra nie vir baie nie inteendeel meeste van die tyd vra ek maar net dat die prys van die beeste weer optel op veilngs! So ek het beslis nie vir dit gevra nie! Hier sit ek nou op 19 met my lewe verwoes ek moet nog net besluit of dit verwoes is op 'n goeie manier en of dit verwoes is op 'n slegte manier. Teen die einde van hierdie storie sal ons weet waar ek en ons almal staan.