My naam is kosie van der walt, ek is nou 75 jaar oud, ek bly saam my vrou patricia in De Aar. Ons is al vir 25 jaar getroud.
Mensies vra ons altyd hoe ons nooit bang is da tons liefdes ooit weg sal raak of sal verloor nie, well, daar is baie redes hoekom ons nie bang is vir dit nie. Eendag op n warm somersdag het daar n seun Juan-Luke Van der Merwe af in die straat geloop…….
“Op n warm somersdag, Gabriel.” Antwoord Juan-Luke. Gabriel antwoord terug: “Ons moet n draai gaan maak by die rivier van vreugde”. “Die Rivier van Vreugde?!” Bewonder Juan-Luke. “Ja, omdat mense dit die rivier van vreugde noem is omdat dit mens russtel en vrede in die Hart gee en bekommernisse laat weg spoel.”Oppad na die rivier kry hulle vir Kevin hooren wat in dieselfde skool is as hulle. “Hallo Vriende, dis lekker om julle te sien op so n warm somesdag. Waantoe is julle twee duifies oppad?” Gabriel Antwoord“Ons gaan nou na die rivier van vreugde toe. Will jy saam kom” “Die rivier van vreugde.” bedink Kevin. “Ek sal dit geniet, ek gaan net gou my swemklere gaan kry. Julle kan maar solank loop, Ek kry julle daar.”
Wanneer hulle nou uiteindelik by die rivier van vreugde kom, wag hulle vir Kevin. “Ek wonder hoelank gaan dit nog vir Kevin vat om klaar te maak.” vra Gabriel. “Hy sal nou kom.” sê Jaun-Luke. Enkele oomblike later maak Kevin sy verskyning. “Praat van die duiwel”sê Jaun-luke. Kevin kom aan gehardloop en kom by hulle asem uit. Nadat almal nou bymekaar is was hulle reg om in die rivier van vreugde te gaan swem. “On a count of 3,2,1” sê Jaun-Luke hardop. Oombliek is al 3 in die water van vreugde. “Dis koud” skree kevin. “Hou op n sussie wees man” antwoord Jaun-Luke. Na ‘n lekker tyd in die water van vreugde was dit tyd om die pad tevat terug huis toe. “Dankie Gabriel, dit was lekker om saam met jou in die water te baljaar ” sê Jaun-Luke.
Dis die eerste aand wat ek met die kyk van liefde paaie mee gekruis het. Dis die aand wat ek besef het dat ware liefde bestaan. Jaun-Luke het daardie aand bly dink oor die woord wat Kevin gesê het “Duifies”.
Die volgende oggend is Jaun-Luke dou voor dag wakker en gereed om die dag aan te pak.
“Duifies?” wonder Jaun-Luke. Jaun-Luke kry sy foon uit en bel vir Kevin. “Hallo Jaun-Luke” antwoord Kevin. “Is daar ‘n rede waarom jy my so vroeg in die oggend bel?”. “Toe jy gister middag vir my en Gabriel gesê het ‘Waantoe is julle twee deifies oppad’, wat het jy mee bedoel deifies?” vra Jaun-Luke. “oo ja, dit beteken”………..
