Die Brunette

51 5 1
                                        

So,
Daar is hierdie meisie van wie ek hou
Ek dink ek sal met haar trou
Maar soos ek haar nader
Nader ek ook haar vader
Hy sit in sy BMW
Die tiepe wat se motor bande skree
Ek besluit om haar te gaan groet
Maar dit lyk nie baie goed
Ek wil nie ongeskik wees
So ek loop weg met so biekie vrees
Ek hou van die Brunette
Tog al is ek vet
Ek gaan nie ophou probeer
Anders gaan die seuns haar verkeur
As iemand haar probeer seer maak
Maak ek seker ek neem wraak
Sy weet nie wie ek regtig is
Sy kyk my hele menswees mis
Eks besig by die gym
Om so biekie lyf weg te trim
Ek kan n verskil voel
Maar dis nie my doel
Ek is nog vet ja
Maar ek sal daai Brunette
Op my skouers dra

Ek Verdrink In My WoordeLa tua prossima ossessione. Scoprilo ora