verlang (the afrikaans poem translated to longing)

419 14 15
                                    

hou toe my mond

knyp toe my oë

druk toe my ore

vir ingeval verlang

(lankal gevang)

ontsnap

en als

loop

uitlap

eightWhere stories live. Discover now