6

86 4 1
                                    

Dis laat aand

die stikato skaduwees van vergete herinerringe

dans vir weer melancolies in my gedagtes

Jan blohm speel in die agtergrond

hy kan weer in angels believe

dalk het sy hom gered

dalk was dit jy

Koos dup se rasperstem woorde

jaag weer spoke by my op

die mens se enigmatiese psige

hoop,vrede,liefde

dis jy

nog altyd net jy

My siel jaag wroegend vinnig

veraderlik stil echoes

altyd op soek

na daai een verlore deel van die legkaart

wat alles sin laat maak

ek sien jou in helder kleure

jou warm menswees

jy is daar deel

wat alles volmaak

jy is die een

Jou oe van safiere

die blou teksture

van liefde en sensualiteit

ek smag om die verhale in jou oe te lees

die ontsnapping en drome

my inspirasie

As jou oe die laaste so wees wat ek sien

sal ek graag na die hel gaan

want ek was klaar in die hemel

Die reen klink weer

op my my ou sinkplaat dak

ek hoor jou ongelooflike stem 

in elke reendrupple

die melodie wat my siel stilstem

die sagte ritme perfek

joune is die engiste stem wat ek wil hoor

die mooiste stem

ek verstaan iets baie waar skielik

lewe jou lewe

as jy wil ja se, se ja

as jy wil sing, sing lank en hard

as jy wil dans, dans asof daar net...

ek en jy is

daar is niemand anders

wat ek voor omgee nie

wat my eerste gedagte is as ek opstaan

en my laaste voor ek kan droom

jys die een wat ek oor dagdroom

ek sien jou in die kleinste goedjies

daai wat ek nie belangrik geag het nie

maar nou die wonderlike met nuwe oe sien

dis net jy

wat ek so lank gesoek het

net jy

My collection of poemsWhere stories live. Discover now